Page 1 of 1

Eberlestock G2 rugsakke

Posted: Mon Jun 21, 2021 4:24 pm
by Klein Karoo
Middag manne, hoop dit gaan goed.

Ek is opsoek na n rugsak wat jou wapen ook dra, soos die Eberlestock Gunslinger of Gunrunner, gebruik iemand dalk so n tipe rugsak, ander maak of model om na te kyk?

Voorbeeld hieronder:
https://eberlestock.com/collections/gun-carry

Re: Eberlestock G2 rugsakke

Posted: Tue Jun 22, 2021 8:20 am
by Monster
EK het moontlik vir jou iets. DIs 'n Britse weermag sak met 'n geweer seksie. Stuur vir my jou nommer dan sal ek dit vanmiddag uithaal en vir jou fotos stuur.

Re: Eberlestock G2 rugsakke

Posted: Tue Jun 22, 2021 9:52 am
by Klein Karoo
Dankie ek stuur.