Page 1 of 1

RoepKursus aanlyn op 28 en 29 Junie 2021

Posted: Mon Jun 14, 2021 9:00 am
by jaracal
Ek bied weer 'n aanlyn roepkursus aan op 28 en 29 Junie 2021.
Begin 18h00 (6pm) tot 22h00 (10pm)
Koste R500-00 per persoon en sluit in 'n DVD en CD.
Indien jy sou belangstel kontak my op whatsapp o824944o6o of Telegram.
Groete
Heinrich

Re: RoepKursus aanlyn op 28 en 29 Junie 2021

Posted: Thu Jun 17, 2021 9:19 am
by jaracal
Ons het 'n Whatsapp groep begin wat jy by kan aansluit indien jy belangstel in die kursus.
https://chat.whatsapp.com/KxX8YFbeYyT5AYgMMuJaq6