Page 1 of 2
260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 8:41 am
by Ajviljoen260rem
Dagse,
Watter van die volgende kruit:
Reloader 19
N550
H4831sc
Imr 4350
Sal die beste geskik wees vir 140eldm in 24” loop. Die 140 se tpl sal hier rondom 74 mm wees en sal n cci200 primer gebruik.
By voorbaart dankie
Groete Adriaan
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 5:32 pm
by Dale SH
Ajviljoen260rem wrote: Mon Jun 14, 2021 8:41 am
Dagse,
Watter van die volgende kruit:
Reloader 19
N550
H4831sc
Imr 4350
Sal die beste geskik wees vir 140eldm in 24” loop. Die 140 se tpl sal hier rondom 74 mm wees en sal n cci200 primer gebruik.
By voorbaart dankie
Groete Adriaan
Reloder 17
Viht N550
IMR 4350
In that order
Reloder 19 and
H4831SC are too slow burning.
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 6:51 pm
by Ajviljoen260rem
Dankie Dale,
Ek waardeer.
Ek sal graag my data hier wil plaas vir N550, kan jy asb vir my loer op Quickload asb?
Groete
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 7:10 pm
by Dale SH
Go ahead
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 8:23 pm
by Ajviljoen260rem
260 Rem
Vitha N550
Cci 200
Dop vol 54.6
Loop lengte 23.62
Max tpl 74.25
Tpl 73.84
Lading 41.4
Spoed 2809
140eldm
Weereens dankie Dale.
Groete
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:02 pm
by Dale SH
AJ
Something not right here.
Your burn rate is way too high.
you about 120 fps above where you should be.
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:05 pm
by tripodmvr
Met Dale se opmerking in gedagte. Waarmee is spoed gemeet?
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:11 pm
by Ajviljoen260rem
Oom 3-Poot,
Dit is met labradar gemeet.
Ekt 2-3maande terug n ladder geskiet. Ek self kon nie veel daar in sien nie want ek self weet nie altyd waar na om tekyk nie. Ek sal kyk of ek daardie data hier kan plaas dan kan mens vergelyk
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:15 pm
by Dale SH
As things stand now your load is 63116 psi
SAAMI max is 60191 psi
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:16 pm
by Ajviljoen260rem
Ajviljoen260rem wrote: Mon Jun 14, 2021 9:11 pm
Oom 3-Poot,
Dit is met labradar gemeet.
Ekt 2-3maande terug n ladder geskiet. Ek self kon nie veel daar in sien nie want ek self weet nie altyd waar na om tekyk nie. Ek sal kyk of ek daardie data hier kan plaas dan kan mens vergelyk
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:17 pm
by Ajviljoen260rem
Dale SH wrote: Mon Jun 14, 2021 9:15 pm
As things stand now your load is 63116 psi
SAAMI max is 60191 psi
Kan dit wees dat ek meskien in die lande is??
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:26 pm
by Dale SH
Very possible
Make your TPL 0.6mm shorter and shoot 40.5 grains
Lets see where you at and re-assess.
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:31 pm
by Ajviljoen260rem
Dale SH wrote: Mon Jun 14, 2021 9:26 pm
Very possible
Make your TPL 0.6mm shorter and shoot 40.5 grains
Lets see where you at and re-assess.
Ek maak so, dan laat weet ek.
Hopenlik is dit die probleem.
Dankie Dale,
Groete
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:37 pm
by Dale SH
If you really want max speed and don't mind a slightly compressed load then try Reloder 26.
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:41 pm
by Ajviljoen260rem
Dale,
Wat sal die spoed wees met n550 en reloader 26?
Re: 260Rem
Posted: Mon Jun 14, 2021 9:43 pm
by Dale SH
Reloder 26 PREDICTION for Node 5 is
2890 fps at 56300 psi
3 to 4% compressed load
Re: 260Rem
Posted: Wed Jun 16, 2021 6:33 pm
by Ajviljoen260rem
40.5 N550
Tpl73.2mm
Spoed
2696
2714
2686fps
18grade celcius
Groete
Re: 260Rem
Posted: Wed Jun 16, 2021 6:53 pm
by Dale SH
Your burn rate has come down quite a lot
Nearest node is 40.1 grain
2675 fps Average on the Labradar
51838 psi
Node 5 is potentially
42.0 grains for 2785 fps
59353 psi
I don't know if your burn rate is going to increase substantially with the higher pressure so you will have to approach this node with caution
Re: 260Rem
Posted: Wed Jun 16, 2021 7:07 pm
by Ajviljoen260rem
Hallo Dale,
Ek gaan moet laai en gaan skiet. Ek laat weet sodra ek geskiet het. Dankie vir jou moeite
Groete
Re: 260Rem
Posted: Tue Jul 13, 2021 6:46 pm
by Ajviljoen260rem
Hallo Dale,
Ek kon die boonste ladings gaan skiet en het die volgende ondervind.
41.6-2775,2769,2790 en 2776
41.8-2784,2780,2755 en 2745
42-2791, 2796,2795 en 2807
42.2-2807,2814,2814 en 2815
Ek sal kyk of ek fotos kan plaas van groepe. Dis op 300m geskiet. Ek sit eintlik met n dilema hier want een groep lyk mooi maar Es is nie klein nie en en ander groep is groeter maar ES is laag.
Ek hoor graag julle insette?!
Groete
Re: 260Rem
Posted: Tue Jul 13, 2021 6:51 pm
by Ajviljoen260rem
Fotos
Re: 260Rem
Posted: Tue Jul 13, 2021 6:52 pm
by Ajviljoen260rem
Laaste foto
Groete
Re: 260Rem
Posted: Tue Jul 13, 2021 7:15 pm
by Dale SH
Your node is predicted to be at 41.7 grains and 59674 psi
The other loads are over max pressure.
If the best group does not have the lowest ES then don't worry about it,
Let the grouping be the deciding factor
Re: 260Rem
Posted: Tue Jul 13, 2021 7:22 pm
by Capt. Yoda
Ma kan jy skiet?
Daai 41.6gr groep is glad nie sleg nie
Re: 260Rem
Posted: Tue Jul 13, 2021 7:29 pm
by Ajviljoen260rem
Cappie ek try my bes jong,hier is net sommige manne wat se hande toe is as dit kom met kennis deel

Sal jy nog daar karring met tpl of net soo los??
Dankie Dale. Ek sal weer moet gaan skiet.