Page 1 of 1

Pyle Navraag

Posted: Thu Jun 10, 2021 9:46 am
by connas
Goeie More Mede Jagters

waar is SA sal ek GoldTip Kinect 300 Spine pyle te koop kry ?

volgens n friend van my is die pyle nie meer beskikbaar in RSA nie ,

sal ek moet oorgaan na Easton Bloodlines toe as ek n din pylskag soek , of is daar ander pyle ook op die mark huidiglike

Groete Connas ++>:

Re: Pyle Navraag

Posted: Thu Jun 10, 2021 10:00 am
by J le Roux
Doen gerus navrae by info@ccarrows.com
Stephan 0726073442

Re: Pyle Navraag

Posted: Thu Jun 10, 2021 10:15 am
by Geno
Ek koop my Goldtip Kinetic pyle by Archers Edge in Pretoria.