Page 1 of 1

Alternatiewe jag geleentheid gesoek

Posted: Tue Jun 08, 2021 8:11 pm
by velti.botha
Naand sê..

Murphy het ons jag groep nog nooit so gevang nie!

Hier sit ons ses manne vanaand net voor Bloemfontein by ñ pragtig plaas om oor te bly, opad Ooskaap toe vir ons jaarlikse jag. Ons is nou op nommer 99 opsoek na ñ alternatiewe jag plaas, omrede die covid realiteit ons eind besteming eerste bereik het.

Die einaar en sy vrou van die plaas naby Middelburg het positief getoets en ons gevra om te herskeduleer.

Ek weet hierdie is nie die plek om jag plek te soek nie, maar ek vra eerder of iemand kan help, as wat ons môre terug ry.

Hartseer groetnis.....





Sent from my SM-G975F using Tapatalk


Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek

Posted: Tue Jun 08, 2021 8:30 pm
by junglejulian
Hoor miskien by oom Hein (jaracal) miskien kan hy help op philippolis.hul is seker vol vir die jaar maar miskien is jul gelukkig

Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek

Posted: Tue Jun 08, 2021 9:18 pm
by Lategan1
Rob Birch adverteer hier by ons. Hoor by hom, van die Jaracal manne laasjar daar gaan jag.

http://www.royalkaroo.co.za/

Dit is nou ‘n k...k ene.

Beste.

Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek

Posted: Tue Jun 08, 2021 9:45 pm
by Ds J
Ek kan nommers verskaf van mense in ons omgewing wat dalk kan help.

Kontak my by 0722 3 3 6 4 4 5.

Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek

Posted: Tue Jun 08, 2021 9:56 pm
by Geno
Stuur my n whatsapp. 0825354100

Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek

Posted: Wed Jun 09, 2021 6:45 am
by ThinusS
junglejulian wrote: Tue Jun 08, 2021 8:30 pm Hoor miskien by oom Hein (jaracal) miskien kan hy help op philippolis.hul is seker vol vir die jaar maar miskien is jul gelukkig
Ons het ongelukkig 'n groep wat more oggend in kom. Hoop julle manne kom reg met 'n plek.