Page 1 of 1

CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Tue Jun 08, 2021 7:05 pm
by Hardyman
Goeienaand Mede Lede.

Ek is vannaand opsoek na advies. Ek oorweeg dit om my CZ 375H&H Magnum te verkoop om n ander projek te finansier.

Ek sukkel egter om die waarde te bepaal. Ek weet wat my aanvanklike prys was tydens aankoop en het ook gekyk na die pryse van nuwe gewere. Ek kan nie lekker onlangse verkope op Jaracal kry nie.

Enige iemand wat moontlik kan help met n beraamde waarde?

Groetnis


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Tue Jun 08, 2021 7:13 pm
by DWB
R22K is seker tans aanvaarbaar.

Re: CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Tue Jun 08, 2021 7:16 pm
by J le Roux
Ek dink Deon is baie naby. Sien een op GunAfrica teen R25k verkoop nie.

Re: CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Tue Jun 08, 2021 7:20 pm
by Hardyman
Dankie. Na ek die prys van n nuwe een gesien het het ek ook gedink rondom R22k - R25k maar ek wou seker maak ek is nie mal nie.

Nie noodwendig gedink dit sou so n goeie belegging wees die dag wat ek hom gekoop het nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Tue Jun 08, 2021 8:17 pm
by Lategan1
Onseker oor volle besonderhede. Handelaars het hierdie week spesiale aanbieding adverteer, rondom 25-27000.00. Google, jy sal kry.

Ek eens met +_ 22k. Normale adverteerde prys was 35k. (Geheue?)

Beste.

Re: CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Tue Jun 08, 2021 8:19 pm
by Hardyman
Ja normale pryse rondom R35k nuut


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: CZ Safari Magnum 375 H&H waarde Advies

Posted: Fri Jun 11, 2021 4:51 pm
by LouisR
Sien ook almal loop tussen R22-27k tans, sterkte met die verkoop