Page 1 of 1

Loop verskaffers

Posted: Mon Jun 07, 2021 8:09 pm
by musgrave270
Naand manne

Appart van Bullet Central, Humansdorp en S&O, watter ander winkels verkoop geweerlope?

Groete
Ruan


Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Loop verskaffers

Posted: Mon Jun 07, 2021 8:15 pm
by willemw
VGK Firearms in Parow Noord Wes Kaap

Re: Loop verskaffers

Posted: Mon Jun 07, 2021 8:16 pm
by TSG
Ruan, not sure what you are looking for so try https://eaglebarrels.co.za/

I have no personal experience but have heard good stories.

Cheers
Kurt

Sent from my SM-A715F using Tapatalk


Re: Loop verskaffers

Posted: Tue Jun 08, 2021 7:43 am
by Capt. Yoda
Daar is baie

Cloete en Du Doit
Mojet maak sy eies
Sneeuberg maak self
Ballistic Beast
Chrisjan van CD precision kan vir jou kry
Wildman
Central Arms in Klerskdorp
Ek dink (Magnum Arms) Sabi rifles verkoop ook Walthers

Re: Loop verskaffers

Posted: Tue Jun 08, 2021 8:03 am
by Capt. Yoda
As jy een kry wat jy soek sou ek hom wel koop sonder om te veel rond te soek vir beter pryse, daar is tans 36 maande + backorderes in Amerika by meeste loop makers so jy kan self dink wat dit vir ons gaan beteken

Re: Loop verskaffers

Posted: Tue Jun 08, 2021 9:02 am
by Blink Stefaans
Advanced Guns in Potch verskaf Shilen lope

Re: Loop verskaffers

Posted: Tue Jun 08, 2021 9:20 am
by musgrave270
Dankie manne

Ek sal van n kant af hulle kontak.

Groete

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk