Domkrag
Posted: Thu Jun 03, 2021 3:13 pm
Dagse almal,
Ek weet hierdie is nou nie jag betrokke nie, maar ek hoop iemand kan my help.
In die ou dae was daar n macjien met die naam van n domkrag. Iets soortgelyk aan n “High Lift JAck” maar net anders.
Ja ek weet ek verklap my ouderdom, maar ek is op soek na so iets, en ek wil ook graag weet wat mens die ding in engels noem.
In hollands is dit n dommekracht, en n mens kan die goed nog koop in holland.
Sent from my iPad using Tapatalk