Page 1 of 1

Howa serial no

Posted: Thu May 27, 2021 4:21 pm
by Eight
Hi, ek het n nuwe Howa gekoop. Op die lisensie aansoek form vra hul vir die serial no van die aksie en die loop. Waar is die serial no op die loop van die howa?

Re: Howa serial no

Posted: Thu May 27, 2021 4:46 pm
by Armand Steenkamp
Eight wrote: Thu May 27, 2021 4:21 pm Hi, ek het n nuwe Howa gekoop. Op die lisensie aansoek form vra hul vir die serial no van die aksie en die loop. Waar is die serial no op die loop van die howa?
Nerens op die loop. Net op die aksie. Tensy die nuwes anders is

Re: Howa serial no

Posted: Thu May 27, 2021 5:00 pm
by Fanta300
Vul net die nr van die aksie in. Los ander blokkies leeg. Loop het nie nr op nie.

Re: Howa serial no

Posted: Thu May 27, 2021 5:14 pm
by Toyrsi
What he said

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk