Page 1 of 1

Voorsit Stoel

Posted: Mon May 24, 2021 10:09 am
by Toyrsi
More Manne.
Ek is opsoek na n Voorsit Skietstoel.
Het al met Heinz en Jungle gepraat.
Hulle maak nie tans nie.
Groete

Re: Voorsit Stoel

Posted: Tue May 25, 2021 11:06 am
by Dolf014
Jacques,
kyk na Jaco Wiele se stoel. Ek kan nou nie die fabrikaat se naam onthou nie. O ja; Caldwell
Vra hom waar hy syne gekoop het.

Re: Voorsit Stoel

Posted: Tue May 25, 2021 2:32 pm
by Toyrsi
Dankie Rudolph.
Sal met hom praat.

Re: Voorsit Stoel

Posted: Tue May 25, 2021 4:31 pm
by Dale SH