Howa mini aksie na 6.5x47
Posted: Sun May 23, 2021 7:28 am
Ek het ‘n ekstra 6.5 Grendel wat in my kluis rond le wat ek nie seker is waarvoor ek hom gaan gebruik nie. Toe lees ek die “bakie geweer” plasing raak. Ek hou van die 6.5 grendel kaliber vir papier skiet en speel maar wil nie graag n blad skoot op iets lewendig
doen met hom nie.
Sal dit moontlik wees om die Howa Mini in 6.5 Grendel te sny na iets met bietjie meer poeier soos ‘n 6.5x47?
Hekkies waarvan ek weet wat ek sal moet oorkom:
-Wetlike aspekte
-Bolt face bietjie oop maak
-magasyn lente
Sal dit moontlik wees om die geweer te verander om sodat ek 6.5x47 uit magasyn (intern of ekstern) kan voer?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk