Page 1 of 1

Bear Grylis messe

Posted: Wed Jan 11, 2012 4:12 pm
by Cobus(Cobb)
Ek sien die messe nou by alle winkels...Het iemand 'n opinie oor die messe??

Ek luister graag

Cheers

Re: Bear Grylis messe

Posted: Wed Jan 11, 2012 4:45 pm
by DWB
Wel dis 'n Gerber, so dit sal seker nie gemors wees nie, maar teen R800 vir die groot een is bietjie styf.... Of dis dalk net ek wat 'n Muela soek  ;D

Re: Bear Grylis messe

Posted: Sat Feb 25, 2012 11:51 am
by Chukudu
jiss Cobb,

ek het so 'n Gerberlem sommer gebreek met 'n bok se kopafsnyery. ek het hom ingestuur en hulle het my twee maande later laat weet dat ek maar 'n ander een moet koop! ok, dit was nie die Grylls een nie, maar nogsteeds Gerber.

Re: Bear Grylis messe

Posted: Sat Feb 25, 2012 2:34 pm
by FrankH
Made in China, but not too bad.

What isn't made there today though ?

Re: Bear Grylis messe

Posted: Sat Feb 25, 2012 4:11 pm
by Hein M.
Cobb

Jip.  Made in China.  Hy is baie lig en het 'n heerlike grip.  Dis 'n persoonlike ding, maar die mes laat my dink aan iets waarmee jy vis sal werk... 'n Aangepaste duikmes... 

Ook duur, maar die een lyk en voel beter.  Ook beter kwaliteit

http://www.bidorbuy.co.za/item/58673644 ... _logo.html

Net my 2c...

Hein