Page 1 of 3

Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Mon May 17, 2021 7:28 pm
by Nico Harris
Vir die manne wat wonder oor die Triggercam 2.1- die ding neem bitter mooi! Het vandag gou opgestel en sommer gou die video in my tuin geneem!

https://m.youtube.com/watch?v=5C0w7GjI30k

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Sat May 22, 2021 2:37 pm
by Nico Harris

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Sat Jun 05, 2021 2:05 pm
by Nico Harris
So paar takbokke afgeneem laas week. Ongelukkig nie gekry wat ek wou skiet nie.

https://m.youtube.com/watch?v=umo_hVO9cC8&t=38s

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Tue Jun 08, 2021 1:21 pm
by Gian_dP
Ek het bietjie gespeel met nuwe Triggercam by die naweek se XSSSA langafstand skiet.

Het alles by die huis opgestel, eers na die tyd gesien kruishaar sit effens skeef.

Paar keer verkeerde knoppies gedruk, daarna baie lekker opgeneem. Plek-plek is paralaks nie perfek gestel nie, kom nie agter terwyl jy skiet nie, maar sien dit in die video beeld.

Sal nog werk aan my editing!

https://youtu.be/VGcXleDo8Rc

https://youtu.be/HK1CWiCziWQ




Sent from my SM-G973F using Tapatalk



Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Thu Jun 10, 2021 9:53 pm
by Baasvark
Ek aanvaar julle gebruik nie lae "mounts" vir julle scopes nie?

Sent from my SM-G998B using Tapatalk


Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Fri Jun 11, 2021 6:44 am
by Nico Harris
Ek gebruik net lae mounts op al my jag gewere. Op my lr gewere gebruik ek medium wat ek kan nie laag gebruik nie.

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Thu Jun 24, 2021 1:27 pm
by Nico Harris

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Thu Jun 24, 2021 2:00 pm
by musgrave270
Netjies Nico

Met watter geweer het jy daar geskiet? Of was dit jou 223?

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Thu Jun 24, 2021 2:13 pm
by Capt. Yoda
Dasher

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Thu Jun 24, 2021 2:23 pm
by sako 30-06
Nou dit was mooi, goeie werk.

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Fri Jun 25, 2021 11:19 am
by Cbird

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Fri Jun 25, 2021 11:51 am
by PWV


Nico, uitstekend!

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Fri Jun 25, 2021 12:41 pm
by Capt. Yoda
Lekker Gemabok daai neef

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Sun Jun 27, 2021 5:19 pm
by JacquesvT
Great videos.
Twee dinge: Hou julle ook jul asem op as julle sulke videos kyk? :D
Tweedens; Waar koop julle die triggercams?

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Sun Jun 27, 2021 5:49 pm
by Nico Harris
Triggercam koop jy by g&g varminting.

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Mon Jul 12, 2021 2:38 pm
by Gian_dP
Ons het verlede naweek naby Graaff-Reinet gaan jag. Saterdagmiddag vra die boer of ons nie wil saamry om paar varke op sy pa se plaas te gaan soek nie.

https://youtu.be/H4GhYX8NURw


Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Mon Jul 12, 2021 4:42 pm
by Chris (vdB)
Gian_dP wrote: Mon Jul 12, 2021 2:38 pm Ons het verlede naweek naby Graaff-Reinet gaan jag. Saterdagmiddag vra die boer of ons nie wil saamry om paar varke op sy pa se plaas te gaan soek nie.

https://youtu.be/H4GhYX8NURw


Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Watse teleskoop gebruik jy daar Gian?

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Mon Jul 12, 2021 5:00 pm
by Lategan1
Mooi gegooi Gian!

Hierdie is uitstekende voorbeeld wat die aanwending van die Duitse kruishaar illustreer. Ek hou ook v d dot.

Beste.

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Thu Jul 15, 2021 8:47 am
by Gian_dP
Chris (vdB) wrote: Mon Jul 12, 2021 4:42 pm

Watse teleskoop gebruik jy daar Gian?
[/quote]

Dit is 'n Meopta Meostar R2 2.5-15 met 4C kruishaar. Het hom so jaar gelede tweedehands op Jaracal gekoop. Baie lekker jag scope.

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Fri Jul 16, 2021 4:10 pm
by Chris (vdB)
Gian_dP wrote: Thu Jul 15, 2021 8:47 am
Chris (vdB) wrote: Mon Jul 12, 2021 4:42 pm

Watse teleskoop gebruik jy daar Gian?
Dit is 'n Meopta Meostar R2 2.5-15 met 4C kruishaar. Het hom so jaar gelede tweedehands op Jaracal gekoop. Baie lekker jag scope.
[/quote]

Ek hou baie van daardie kruishaar wat jy het. Ek het self twee Meopta's, hou baie van hulle

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Wed Jul 21, 2021 1:31 pm
by 30-06
Ek het n vraag vir die manne wat die Triggercams ken.
Jy kan die video mooi stadig maak en kan alles sien tot wanneer die skoot afgaan.
My vraag is wat gebeur daarna en het die plek waar die scope uiteindelik "kalmeer" einge iets met die skootplasing te doen.
As die skoot dus op die regte plek afgaan kan n flyer dan nog die skut se skuld wees of moet dit dan n ander oorsaak he?

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Mon Jul 26, 2021 4:26 pm
by Cbird
Mooi Springbok ram in die Pearston area geskiet die naweek met my 260Rem, was maar 'n moeilike dag met lang skote

https://youtu.be/_IPUoNxRs04

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Mon Jul 26, 2021 9:55 pm
by Nico Harris
Netjies Cbird.

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Tue Aug 03, 2021 2:31 pm
by Nico Harris

Re: Plaas jou Triggercam 2.1 videos hier!

Posted: Tue Aug 03, 2021 2:39 pm
by DWB
Nou sien ek jou plan! Skiet 'n ding met 'n 223 teen 'n krans! As die 223 hom nie dood maak nie sal die val wel! :laugh: :laugh: :laugh:

Mooi gegooi!