Page 1 of 1

Fotos by CFR

Posted: Mon May 17, 2021 10:48 am
by finch
Nie dat dit vir enige iemand hier n verrassing gaan wees nie, maar hier is n foto van hoe dit tans lyk by die CFR.

Re: Fotos by CFR

Posted: Mon May 17, 2021 11:26 am
by Theunodb
Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.

Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?

Re: Fotos by CFR

Posted: Mon May 17, 2021 11:35 am
by Stephan86
Theunodb wrote: Mon May 17, 2021 11:26 am Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.

Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?
Ek glo dit is soos jy daar noem, alles work uitgehaal en seker volgens hul "standaar" bymekaar gesit. Of ek het dit al gesien gebeur met my papierwerk wat altyd ook in 'n leer ingedien word.

Re: Fotos by CFR

Posted: Mon May 17, 2021 11:43 am
by Basie2
Die leêr word uitmekaar en net sekere items gaan in. Myne was ook netjies in folder, dit beteken niks! Sterkte


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Fotos by CFR

Posted: Tue May 18, 2021 12:36 pm
by Andre308
Met die hoeveelheid dokumente wat ek bysit met my motiveering, lyk daai klomp stapels maar net na so 120 aansoeke.

Nie te rof nie!

Re: Fotos by CFR

Posted: Tue May 18, 2021 12:59 pm
by PWV
Nou die dag op TV gesien hoe so 'n stapel koerante 'n ou tannie doodval!! >:+

Re: Fotos by CFR

Posted: Tue May 18, 2021 3:24 pm
by HeinM
Theunodb wrote: Mon May 17, 2021 11:26 am Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.

Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?
Jou mooi aansoek lê by die DFO in 'n kas. Hulle maak afdrukke van sekere bladsye en dit word na die CFR gestuur. Ek het nou al 'n paar keer by gewees waar my aansoek verwerk is totdat dit versend word. So, daardie is afdrukke wat so netjies in stapels lê...

Groetnis!

Re: Fotos by CFR

Posted: Tue May 18, 2021 3:27 pm
by HeinM
HeinM wrote: Tue May 18, 2021 3:24 pm
Theunodb wrote: Mon May 17, 2021 11:26 am Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.

Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?
Jou mooi aansoek lê by die DFO in 'n kas. Hulle maak afdrukke van sekere bladsye en dit word na die CFR gestuur. Ek het nou al 'n paar keer by gewees waar my aansoek verwerk is totdat dit versend word. So, daardie is afdrukke wat so netjies in stapels lê...

Aandie positiewe kant, daar is reeds baie info in daardie lêers, wat reeds deur die DFO op die stelsel vasgelê is. Maar steeds. Dit is 'n depressiewe prentjie...

Groetnis!