Page 1 of 1
SAKO 75 kolwe
Posted: Sat May 15, 2021 6:46 pm
by Stefan Fourie
Naand.
Kry mens sintetiese thumb-hole kolwe te koop?
Groete
Re: SAKO 75 kolwe
Posted: Sun May 16, 2021 11:27 pm
by 243Songdaug
Praat met die manne by Armtech Stocks op Potch. Hulle het in 2008 vir my 75 'n bakgat duimgat kolf gebou.
Re: SAKO 75 kolwe
Posted: Tue May 18, 2021 7:43 pm
by Stefan Fourie
Dankie, ek maak so.
Re: SAKO 75 kolwe
Posted: Tue May 18, 2021 7:49 pm
by Stefan Fourie
Het jy jou geweer vir hulle gestuur?
Re: SAKO 75 kolwe
Posted: Tue May 18, 2021 9:31 pm
by 243Songdaug
Die kolf wat hulle vir my gebou het was 'n nuwe ontwerp tussen my en 'n skietmaat so ons het hul werkswinkel 'n paar keer besoek en die gewere is elke keer saamgeneem.
Re: SAKO 75 kolwe
Posted: Fri May 21, 2021 8:56 am
by Stefan Fourie
Dankie, ek is in Namibiƫ, sal dan 'n ander plan moet maak.
Re: SAKO 75 kolwe
Posted: Fri May 21, 2021 10:07 am
by Capt. Yoda
Jis julle gaan hel toe gaan