Page 1 of 1
Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Sat May 15, 2021 10:02 am
by Chris (vdB)
Dagse manne
Weet iemand dalk waar ek n' tiepe tactical bold shroud kan koop vir n' Howa soos die wat vir die Tikka's gemaak word. Sien voorbeeld hier onder. Ek het alreeds een van die sleeve tiepe bolts wat net vas skroef, maar dit is te groot, ek soek iets kleiner
Dankie
Groete
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Sun May 16, 2021 11:30 pm
by 243Songdaug
Chris jy bedoel nie dalk bolt knob nie?
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Mon May 17, 2021 9:04 am
by Arnold
Vir die Howa moet daar draad gesny word en dan kan jy enige knop op hom skroef. Die knoppe self is daar seker 'n paar mense wat maak maar Arms maak nogals 'n mooi een vir my.
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Mon May 17, 2021 11:39 am
by Chris (vdB)
Baie dankie Arnold, ek sal hulle kontak
Mooi dag
Groete
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Mon May 17, 2021 11:41 am
by Chris (vdB)
243Songdaug wrote: Sun May 16, 2021 11:30 pm
Chris jy bedoel nie dalk bolt knob nie?
Korrek ja, net die knob of die shroud wat uit die knob en die steeltjie bestaan
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Mon May 17, 2021 11:55 am
by Chris (vdB)
Arnold kan jy dalk vir my se watter Arms dit is asseblief. Ek sien daar is n' paar verskille plekke met die naam Arms agter aan
Dankie
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Mon May 17, 2021 2:14 pm
by Arnold
Hier is sommer 'n skakel na hulle produkte en ek sien hier is sommer 'n klompie knoppe
https://www.armsonline.co.za/product/ta ... lt-handle/
Re: Howa bolt shroud - gesoek
Posted: Mon May 17, 2021 3:16 pm
by Chris (vdB)
Baie dankie Arnold