Page 1 of 1
Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Fri May 07, 2021 8:27 am
by Heinds
More Manne,
Met die useless poskantoor wat nou vir Postnet wil toemaak moet ons mekaar maar help so ek hoop iemand kan my tegemoedkom.
Ek het 'n pakkie by Broters Arms in PTA wat moet afkom kaap se kant toe.
Is hier dalk iemand wat my kan help met so iets?
Groete
H
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Fri May 07, 2021 9:05 am
by Sako75
Koerier ouens ook baie maklik deesdae om te boek en betaal en hulle kry dit by die persoon en laai by jou af.
Gebruim baie
https://www.xoc.co.za/
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm
by Heinz Petersen
Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Fri Jun 25, 2021 7:44 am
by Capt. Yoda
Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm
Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Hoekom nie is dit drugs?
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Fri Jun 25, 2021 7:50 am
by Heinz Petersen
Capt. Oblivious wrote: Fri Jun 25, 2021 7:44 am
Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm
Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Hoekom nie is dit drugs?
Nee, dit is voer vir freedom seeds
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Fri Jun 25, 2021 9:42 am
by joe rocket
Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm
Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Kom ons gaan haal dit daar in Kroonstad ek hoor daar is n man braai kamer vol gin, brannas en whiskey.
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Posted: Sat Jun 26, 2021 5:45 am
by jankraay
joe rocket wrote:Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm
Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Kom ons gaan haal dit daar in Kroonstad ek hoor daar is n man braai kamer vol gin, brannas en whiskey.
Julle sal nieā¦
Sent from my iPhone using Tapatalk