Page 1 of 2
Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 10:05 am
by Pinkes
Môre manne
Hoe is Andre se aksies en lope deesdae...Moeite werd?
n Vriend soek LH aksie so hy oorweeg een van hul aksies..
Groete
P
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 12:41 pm
by Capt. Yoda
Pinkes, ek dink amper die beste man om me te praat gaan jou GS Chrisjan wees. Ek weet wel hy het op n tyd gese hy werk nie somer meer aan hulle nie maar dit was n tydjie terug
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 1:24 pm
by Pinkes
Het nou met hom gepraat..het n defnetiewe antw gekry..
Dankie
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 1:39 pm
by Capt. Yoda
hahaha dit klink goed
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 2:08 pm
by Arnold
Dit klink of n Barnard aksie n goeie opsie is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 3:30 pm
by Francoisv
No comment.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 3:49 pm
by joe rocket
o
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 3:49 pm
by joe rocket
joe rocket wrote: Thu Apr 29, 2021 3:49 pm
Francoisv wrote: Thu Apr 29, 2021 3:30 pm
No comment.
2 daughters. Plenty guns.
Jissie ek sal liaak om die storie te vertel, maar dis seker nie die platform hiervoor nie. Maar try draad sny op n mojet loop en kyk bietjie hoe moet jy daai loop opklok.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Apr 29, 2021 4:27 pm
by Eugene
Arnold wrote: Thu Apr 29, 2021 2:08 pm
Dit klink of n Barnard aksie n goeie opsie is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
So ongeveer 3 jaar terug, wou ek 'n Mojet aksie koop vir 'n bouprojek. Na 3 maande se navrae en 3 verskillende "prysverhogings" het ek die Barnard roete gegaan. Ek kon met 1 oproep, 2 aksies vasmaak, betaal en 2 dae later was die aksies by my GS. En dit was goedkoper.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Fri Apr 30, 2021 9:12 am
by Capt. Yoda
Eugene wrote: Thu Apr 29, 2021 4:27 pm
Arnold wrote: Thu Apr 29, 2021 2:08 pm
Dit klink of n Barnard aksie n goeie opsie is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
So ongeveer 3 jaar terug, wou ek 'n Mojet aksie koop vir 'n bouprojek. Na 3 maande se navrae en 3 verskillende "prysverhogings" het ek die Barnard roete gegaan. Ek kon met 1 oproep, 2 aksies vasmaak, betaal en 2 dae later was die aksies by my GS. En dit was goedkoper.
Met die Mojet sou jy wel baie meer van gewere geleer het, die manne wat hulle lank skiet kan alles op daai aksie uit mekaar haal met n leatherman
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Fri Apr 30, 2021 9:21 am
by jankraay
Barnard
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Fri Apr 30, 2021 9:40 am
by Frikkie Coetzee
Bat, Barnard, Tikka, Remington , howa, enige iets.
Ek het 2 Mojets. Een is uitstekend. PTG slot. N absolute droom. N Remington kloon. Ek verstaan hulle was vir hom gemaak. Sal vir niks ruil nie
Nr 2. Ek skiet eerder n 303 met n uitgewearde extractor en n geroeste loop in India gemaak.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Fri Apr 30, 2021 9:46 am
by Pinkes
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Sun Aug 08, 2021 11:22 am
by Francoisv
Op die stadium het ek soveel gal om te braak oor die goed ek wil nie eers begin.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Sun Aug 08, 2021 3:32 pm
by Smith223
Francoisv wrote: Sun Aug 08, 2021 11:22 am
Op die stadium het ek soveel gal om te braak oor die goed ek wil nie eers begin.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Wil jy verkoop?

Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Sun Aug 08, 2021 3:57 pm
by Francoisv
Ja, 40k, bargain. Voetstoots.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Sun Aug 08, 2021 8:09 pm
by phyllox
Francoisv wrote:Op die stadium het ek soveel gal om te braak oor die goed ek wil nie eers begin.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Ek het dieselfde gevoel oor my geweer en kan ongelukkig in hierdie geval nie sê dat ek bly is oor my besluit om plaaslik te ondersteun nie.
Groetnis…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Sun Aug 08, 2021 10:13 pm
by Alwin
Francoisv wrote: Sun Aug 08, 2021 3:57 pm
Ja, 40k, bargain. Voetstoots.
Met die inwerkingtreding van die "Consumer Portection Act" so 'n wyle gelede het die ou konsep van "Voetstoots" verval.
As jy dus nou byvoorbeeld 'n bol beesmis verkoop moet jy dit so spesifiseer, brommers, miswurms en al. Enigiets minder kan jou later geld en moeite kos.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Sun Aug 08, 2021 10:21 pm
by JPS
Snaaks hoe verskillende mense verzkillende opienies het oor GS’s en oor gewere wat gebou is.
Ek was gelukkig genoeg om 284Win baie jare terug te bou by mojet, ook rem kloon soos Frikkie sin.
Daai geweer het barshou geskiet. Ek het ook met hom ‘n top 10 by ons SA’s geskiet, MP ope en paar ander komps gewen soos king of 1K, fort mistake ena. Ens. gewen.
Nog ‘n geweer (ook 284win) wat al die 2km ELRSA en klompie Alrha komps (kan ook jaar se reeks wees as ek dit reg het in die span kompetiesie) is ook deur Mojet gebou.
Soos Frikkie sin is daar klomp ander daar buite wat great skiet.
Die vraag is of jy dit wil waag en great een kry en of jou gamble vir jou dud een gaan bring, soos genoem my gamble het goed vir my afgeloop.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Mon Aug 09, 2021 5:45 pm
by Francoisv
Ek stem saam met jou oor die verskillende opines Jan, op die einde van die dag gaan dit oor oor die eindproduk nie waar nie? En die pad wat gestap word na die eindproduk toe. Comebacks is 'n nare ding in die GS wêreld, en as dit die norm en aanvaarbaar begin word dan is daar groot fout.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Aug 12, 2021 11:50 am
by Ding
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 58014.html
Hier is hy nou manne!
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Thu Aug 12, 2021 11:53 am
by Arnold
Interessant dat mens gereeld splinternuwe Mojet gewere tekoop sien deur die nuwe eienaars van die geweer.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Tue Sep 07, 2021 6:10 pm
by Francoisv
Uitgevee wat ek wou kwytraak.
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Wed Sep 08, 2021 8:04 am
by Capt. Yoda
hahahahaha nee man Francois deel dit ons is hier vir jou
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Posted: Wed Sep 08, 2021 8:59 am
by joe rocket
Francoisv wrote: Tue Sep 07, 2021 6:10 pm
Uitgevee wat ek wou kwytraak.
Cois wat se die man van jou gun?