Page 1 of 1

Nuttelose feit vir die dag

Posted: Sat Apr 24, 2021 3:08 pm
by Vergo10
Dagsê. Het julle al ooit opgemerk en gewonder watter ander diere se ooglede ook toemaak nadat dit gedood is, soos 'n vlakvark s'n??

...........of het jagkoors my maar nou net beet hier op kantoor en laat my snaakse dinge sien :o

Re: Nuttelose feit vir die dag

Posted: Sun Apr 25, 2021 8:33 am
by PWV
Ek sorg eerder at my skoenveters vas is sodat ek nie oor my voete val nie! ++>:

Re: Nuttelose feit vir die dag

Posted: Sun Apr 25, 2021 9:01 am
by naas222
vergo .. jyt my spraakeloos oor daai toe oogies..
maar ek weet n by leef net so 45 dae

Re: Nuttelose feit vir die dag

Posted: Sun Apr 25, 2021 6:12 pm
by Capt. Yoda
Ek kani wag laat al die vliee vrek die winter nie

Re: Nuttelose feit vir die dag

Posted: Sun Apr 25, 2021 6:21 pm
by Diesel Dog
[quote=naas222 post_id=845338 time=1619334070 user_id=13327]
vergo .. jyt my spraakeloos oor daai toe oogies..
maar ek weet n by leef net so 45 dae
[/quote]

Kort maar produktiewe lewe meeste het hull dood gewerk!

DD