Page 1 of 1

Rem 700 boltstop en spring en recoil lug

Posted: Wed Apr 21, 2021 8:25 pm
by Petrie303
Hi,

Weet iemand dalk waar kan n Rem 700 aksie Boltstop en spring kry wat lanks die triger sit kan kry?

Ek kort ok n recoil lug vir die Rem 700 aksie wat 0.185duim of 4.699mm duk is.

Ek het my Rem 700 geskiet met n Jewel sneller en barrel clamp en al die ander arte af gehaal en dink dit is weg saam klomp van my goed toe hul so 2jaar terug by my ingebreek het en klomp goed genasionaliseer het...

Groete,
Petrie Jacobs