Page 1 of 1
Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Wed Apr 21, 2021 5:00 pm
by Jacques.308
Hi Manne ek hoop dit gaan goed? Eks opsoek na n verstalbare wangstuk soos in die foto hieronder as iemand moontlik weet waar ek kan kry.
Groetnis
images (1) (4).jpg
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Wed Apr 21, 2021 5:05 pm
by Arnold
JungleJulian hier op die forum het hulle gemaak.
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Wed Apr 21, 2021 5:23 pm
by Jacques.308
Arnold wrote:JungleJulian hier op die forum het hulle gemaak.
Dankie ek kry nie so 'n naam op die forum nie. Hoe kan ek hom in die hande kry
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Wed Apr 21, 2021 6:21 pm
by tripodmvr
Ek het 'n PM vir hom gestuur. Hy sal jou dan seker direk nader wanneer hy dit kry.
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Wed Apr 21, 2021 6:54 pm
by Jacques.308
tripodmvr wrote:Ek het 'n PM vir hom gestuur. Hy sal jou dan seker direk nader wanneer hy dit kry.
Baie dankie Oom
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Wed Apr 21, 2021 7:55 pm
by junglejulian
Hi jacques,
Ek maak nog die wangstukke.koste beloop R300 elk courierkoste ingesluit.ek werk vanaf Bloemfontein.
Groete
Julian Engelbrecht
084 592 6299
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Thu Apr 22, 2021 8:26 am
by hotklou
@junglejulian
Wat kom in die "box" as jy so ene bestel?
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Thu Apr 22, 2021 9:58 am
by junglejulian
Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Thu Apr 22, 2021 10:53 am
by hotklou
junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am
Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
Great, Dankie
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Thu Apr 22, 2021 12:31 pm
by Gawie(13mm)
junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am
Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
.....en 'n rol maskeer band om die gate te merk. Miskien ook 'n skoon onderbroek vir as jy skeef boor.
Dit sal die beste R300 wees wat jy ooit spandeer!
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Fri Apr 23, 2021 4:42 pm
by Pierre1
junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am
Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
In watter kleur is dit beskikbaar, die wangstuk nou?
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Posted: Fri Apr 23, 2021 5:00 pm
by Gawie(13mm)
Pierre1 wrote: Fri Apr 23, 2021 4:42 pm
junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am
Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
In watter kleur is dit beskikbaar, die wangstuk nou?
Net swart, soos op die foto, maar Rustoleum maak hom al die kleure van die jagveld: Bosveld tot kalahari sand.
