Page 1 of 1

Wapenveiling www.reventer.co.za

Posted: Sat Apr 17, 2021 4:40 pm
by Nixen
Middag almal

Ek het gou n vraag. Ek sien die ouens adverteer op Facebook vir n wapen veling wat opkom.
www.reventer.co.za

Ek sien hulle se daar is geen reserwe op die gewere en ook geen fooi om te registreer of te koop nie.

Daar is een geweer wat ek graag wil koop.

My vraag is het iemand al iets hier gekoop en hoe was julle ervaring?

Baie dankie

Sent from my SM-G996B using Tapatalk

Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 8:46 am
by pietdiebot
Jy kan maar koop, alles het goed en glad verloop met my op die vorige veiling

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 10:13 am
by Nixen
Dankie. Ek gaan sien daar is n paar nice gewere en alles het nie n reserwe prys nie.

Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 10:57 am
by Killzone
Dankie vir die link. Ek het so vinnig deur die T&V gegaan maar sien nie raak of die bedrag waarop die bod eindig, BTW insluit nie.

Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 11:52 am
by Geno
Killzone wrote: Tue Apr 20, 2021 10:57 am Dankie vir die link. Ek het so vinnig deur die T&V gegaan maar sien nie raak of die bedrag waarop die bod eindig, BTW insluit nie.
https://www.reventer.co.za/files/tandc/ ... 0nuut.docx
ii. Prices paid on the online auction are VAT inclusive

Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 12:04 pm
by Nixen
Sien ook op die T&C dat dit VAT insluit

Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 12:14 pm
by Thunderhead
Sien prys is jou bid plus 10%commission

Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 12:45 pm
by Nixen
Daai het ek gemis. Maar dit nou gesien nadat jy dit genoem het.

Dankie vir dit

Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Wapen Auction

Posted: Tue Apr 20, 2021 1:15 pm
by Killzone
Geno wrote: Tue Apr 20, 2021 11:52 am
Killzone wrote: Tue Apr 20, 2021 10:57 am Dankie vir die link. Ek het so vinnig deur die T&V gegaan maar sien nie raak of die bedrag waarop die bod eindig, BTW insluit nie.
https://www.reventer.co.za/files/tandc/ ... 0nuut.docx
ii. Prices paid on the online auction are VAT inclusive
Baie dankie.

Re: Wapenveiling www.reventer.co.za

Posted: Fri Apr 23, 2021 5:37 am
by Nixen
Dankie Manne.

Ek kon toe daai 308 Tikka koop : -)

Dink ek het n goeie prys betaal
Ek sien hulle verkoop vir amper R 27 000
https://www.skietwinkel.co.za/pi1342/ci ... black.html



Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Wapenveiling www.reventer.co.za

Posted: Fri Apr 23, 2021 6:17 am
by Malan123
Nixen wat het jy betaal as ek mag vra? Ek moes nou nooit hierdie draad gesien het nie...

Re: Wapenveiling www.reventer.co.za

Posted: Fri Apr 23, 2021 6:57 am
by Nixen
Ek het R17 000 betaal. Dan moet daar nog 10% by kom vir commission

So in total R18 700 dis darem amper R 10 000 goedkoper as wat ek sien wat hulle voor gaan.

Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Wapenveiling www.reventer.co.za

Posted: Fri Apr 23, 2021 7:08 am
by Malan123
Sjoh ja dis 'n mooi prys. Geluk!!!

Re: Wapenveiling www.reventer.co.za

Posted: Fri Apr 23, 2021 7:15 am
by Nixen
Dankie

Sent from my SM-G996B using Tapatalk