Page 1 of 1
MagnetoSpeed V3 gesoek
Posted: Tue Apr 13, 2021 2:49 pm
by Heinz Petersen
Ek is op soek na n Magneto Speed v3. As jy een het wat jy nie meer gebruik nie, laat weet my op 082 55ses 7274. Of WA my.
Re: MagnetoSpeed V3 gesoek
Posted: Tue Apr 13, 2021 3:14 pm
by joe rocket
Oudstes ek het nie een vir jou nie. Sorrie.
Re: MagnetoSpeed V3 gesoek
Posted: Tue Apr 13, 2021 3:24 pm
by tripodmvr
Mag Sporter werk net so goed en is goedkoper.
Re: MagnetoSpeed V3 gesoek
Posted: Tue Apr 13, 2021 4:09 pm
by TSG
I can offer a brand new V3 for R8150 delivered.
A Sporter could work but depends on your setup.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Re: MagnetoSpeed V3 gesoek
Posted: Tue Apr 13, 2021 8:52 pm
by ruaanb
tripodmvr wrote:Mag Sporter werk net so goed en is goedkoper.
V3 is beter vir waarmee hy besig is.
Re: MagnetoSpeed V3 gesoek
Posted: Tue Apr 13, 2021 10:10 pm
by Capt. Yoda
TSG wrote: Tue Apr 13, 2021 4:09 pm
I can offer a brand new V3 for R8150 delivered.
A Sporter could work but depends on your setup.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Beste prys huidiglik wat ek van weet