Page 1 of 1

"Stud" tiepe picattini monterings

Posted: Mon Apr 12, 2021 12:11 pm
by alecjohnson
Goeie dag mense

Ek wil graag hoor, weet julle van iemand wat die thor(stud) tipe basisse maak MAAR vir piccatini? (hul hoogte kan ek met wassers manupuleer);
of waar ek plaaslik FX no Limit monterings kan kry wat in voorraad is(hulle is duur maar glo hulle sal werk vir my)?

Die rail is vas so moet met ringe die plan maak om meer verstelling in teleskoop te kry.

My pst is die naweek op my PCP gemonteer (net van 243 afgehaal met 13 spanner en gemonteer op windbuks) ek is tans op maks elevationa(20Mrad) en skiet nogsteeds +-6Mrad laag op 25m.

Re: "Stud" tiepe picattini monterings

Posted: Mon Apr 12, 2021 12:20 pm
by Geno
Jis Alec.
Het jy al na Burris se XTR ringe gekyk?
https://www.burrisoptics.com/mounting-s ... ture-rings

Ek whatsapp jou.

Re: "Stud" tiepe picattini monterings

Posted: Mon Apr 12, 2021 1:37 pm
by Hercules Louw