Page 1 of 1

Insize vernier caliper

Posted: Tue Apr 06, 2021 10:32 am
by Jacques.308
Hi manne ek hoop dit gaan goed? Gebruik iemand die bogenoemde caliper? En hoe ervaar julle hom? Is hy die geld werd om hom eerder te koop as n R250 tork craft vernier?

Groete

Sent from my SM-N770F using Tapatalk


Re: Insize vernier caliper

Posted: Tue Apr 06, 2021 11:02 am
by Smith223
Indien die akuraatheid wat jy verlang binne +-10mikron is vertrou ek geen ander elektroniese vernier behalwe tenminste die Mitutoyo nie. https://za.rs-online.com/web/p/calipers/4868276/
Meeste ander verniers op die mark se herhaalbaarheid is goed(+-0.02mm), mits jy konstante krag op die kloue kan toepas, akuraatheid is 'n ander saak.
Vir algemene herlaaiwerk gebruik ek ook 'n cheapie +-R700, maar ek gebruik mikrometers en mitutoyo dial verniers waar moontlik.
Ek sal bevoorbeeld nou nie punte of doppe sorteer met 'n goedkoop elektroniese vernier nie.
Om jou oorspronklike vraag te antwoord:
Indien jy net TPL wil meet en skouer Bumb bevestig sou ek sĂȘ die Insize is voldoende en word defenitief aanbeveel bo die goedkoop Tork Crafts.

Re: Insize vernier caliper

Posted: Tue Apr 06, 2021 11:45 am
by Smitstertjies
Ek gebruik die Insize verniers. Ek het beide die elektroniese een en die mikrometer een. Insize het baie verbeter op hulle produkte die laaste paar jaar. In my opinie is hulle akkuraat tot n halwe thou, hang af van die druk wat jy toepas op die kloue.

Re: Insize vernier caliper

Posted: Tue Apr 06, 2021 5:31 pm
by ruaanb
Insize definitief bo torkcraft en die ander cheapies

Re: Insize vernier caliper

Posted: Tue Sep 27, 2022 9:54 pm
by Jan Dissel
Ook aan die shop vir Insize vernier caliper's. Het iemand dalk kennis van verskil tussen modelle?
Kyk na die volgende 2 opsies:
1112-150 (Mamba Reloading)
1108-150 (Mulltech)
Prys is redelik na aan mekaar. Lyk wel verskillend op aanlyn winkel fotos. Maar dit kan ou info wees.

Watter een stel julle voor?

Re: Insize vernier caliper

Posted: Wed Sep 28, 2022 7:34 am
by ruaanb
Ek het die een van Mamba maar al vir n paar jaar.

Re: Insize vernier caliper

Posted: Wed Sep 28, 2022 7:41 am
by ruaanb
Die 1108 sien ek het n data output opsie met n additionele kabel wat jy moet by koop.

Re: Insize vernier caliper

Posted: Wed Sep 28, 2022 8:35 am
by LoopSoosStroop
Insize is baie goeie waarde vir geld.

Re: Insize vernier caliper

Posted: Sun Jul 21, 2024 10:28 pm
by Joe13
Manne kan ek die draad wakker maak, wat weet julle van die een?

https://www.builders.co.za/Tools-and-Ma ... 0000777858

Re: Insize vernier caliper

Posted: Mon Jul 22, 2024 12:26 pm
by tripodmvr
Hier gee hulle 'n beter beskrywing van materiale waarvan die items gemaak word.

https://www.toolcraft.co.za/collections ... =grid-view

Re: Insize vernier caliper

Posted: Mon Jul 22, 2024 3:33 pm
by Joe13
Dankie oom, ek neem aan almal verwys na die caliper, https://247hunter.co.za/measurement-equ ... 26394.html

Ek is in die mark vir een, ek wil my cheapie vervang wat probleme gee.

Re: Insize vernier caliper

Posted: Mon Jul 22, 2024 4:03 pm
by Capt. Yoda
Daai insize is goed genoeg vir enige iets wat jy met n vernier moet meet

Re: Insize vernier caliper

Posted: Wed Jul 24, 2024 6:09 pm
by Apie
My Insize vernier korreleer mooi met my mikrometer en Wurth se dial vernier.


Sent from my iPhone using Tapatalk