Page 1 of 1
Nakiri
Posted: Sun Mar 28, 2021 7:45 pm
by Trompie
Naand manne.
Deel maar net foto van Nakiri wat ek gemaak het.
15n20 met Spalted Pin oak en Purple heart, D shape handle. En Diamond pattern damascus aan die voorpunt van die handle.
20210327_220542.jpg
20210327_220636_HDR.jpg
20210327_220347.jpg
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Re: Nakiri
Posted: Sun Mar 28, 2021 8:16 pm
by tripodmvr
Baie netjies !!!!!!!!
Re: Nakiri
Posted: Sun Mar 28, 2021 8:52 pm
by Bosvark34
Hi Trompie, dit lyk regtig baie smart!!!!
Re: Nakiri
Posted: Mon Mar 29, 2021 7:35 am
by Trompie
Dankie julle
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Re: Nakiri
Posted: Mon Mar 29, 2021 4:16 pm
by THOMAST
Kwyl hierdie kant!
Nog net twee slapies..
Re: Nakiri
Posted: Mon Mar 29, 2021 4:20 pm
by Johan Nel
Baie mooi Trompie. Is dit 'n hamon op die lem, of "differential heat treating"? Ek het nie gedink dis enigsins moontlik om sulke aktiwiteit op 15n20 te kry nie, dis regtig indrukwekkend.
Re: Nakiri
Posted: Wed Mar 31, 2021 8:31 pm
by Trompie
Johan Nel wrote:Baie mooi Trompie. Is dit 'n hamon op die lem, of "differential heat treating"? Ek het nie gedink dis enigsins moontlik om sulke aktiwiteit op 15n20 te kry nie, dis regtig indrukwekkend.
Dankie Johan. Yes dit is ñ hamon daai agv die heat treat.
Jys reg 15n20 is nie bekend vir mooi hamon oor die algemeen nie maar ek het met bietjie moeite dit reg gekry om die temperlyn meer prominent te kry.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk