Raad: O/U haelgeweer loop afwerking
Posted: Sun Mar 28, 2021 5:37 pm
Hi almal
Ek is besig met besig om n O/U haelgeweer oor te doen. Die geweer het n baie mooi okkerneut kolf en wil die geweer tot sy volle reg laat kom deur die lope se aft werking ook oor te doen.
Ek weet mens kan die haelgewere se lope nie laat ‘hot blue’ nie omdat dit die soldeersel kan laat los kom wat die lope aan mekaar vas hou.
Tans oorweeg ek cerakote met n kleur baie naby aan bluing. Ek sal enige raad of opines wardeer !
Die geweer is n CZ redhead.
Groete
Cobus
Sent from my iPhone using Tapatalk