Page 1 of 2

6.5x55mm 140gr HPBT QL Hulp

Posted: Mon Mar 15, 2021 9:21 pm
by Lategan1
Goeie naand. Kan een van ons Quick Load kundiges help asb. Geen klankdemper.

Node mikpunt 2780-2820vps.

Kaliber: 6.5x55mm Sweedse Mauser
Geweer: Musgrave VZ24
Koeel: Nosler Custom Competition HPBT
Koeel gewig 140gn #49823
Dop Lapua
Doplengte gesny 54.82mm
H2o dop interne volume: 58.26gn
TPL 78mm MOL= 63.5mm
Looplengte 611mm
Loopdraai. 1:9
Kruit Reloder22, Lot 95074Z032720
Slagdop Federal GM210M
Lading Spoed 45.0gn @ 2674vps (gem. 3)
ProChrony 5m weg

Vertrou volledig. Geen haas, wanneer geleentheid voordoen.

Baie dankie.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Mon Mar 15, 2021 10:06 pm
by tripodmvr
Node 6 is by 2740vps op die chrony 5m weg en 46.1gr gaan jou naby kry.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Tue Mar 16, 2021 12:45 pm
by Lategan1
Baie dankie Tripod.

Ek maak so en ons praat weer.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Tue Mar 16, 2021 9:12 pm
by Lategan1
Hlo Tripod.

In nabetragting van my detail, wil ek my TPL verkort met 0.5mm, my nekgreep vermeerder op die punt. (Min. 80% kaliber dia.)

TPL 77.5mm (MOL 63mm)

Kan jy vriendelik my lading soos onder gegee, bevestig asb.

Dankie.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Tue Mar 16, 2021 10:18 pm
by tripodmvr
Met die 78mm TPL wys QL dat daar 7.98mm skag binne die dop is. Is dit so of is die mate van 33,2mm vir die koeël in QL verkeerd?

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Tue Mar 16, 2021 10:41 pm
by Lategan1
Totale puntlengte = 33.5mm.(Gem. van 3) Bootstert ingesluit.
Bootstert ‘longitudinal’ lengte = 4.5(4.4)mm

My skag was 4.7, nou 5.2mm na die verstelling.(Seating depth)

Vernier gemeet, 99.9% akuraat.

Dankie en lekker slaap.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 17, 2021 7:40 am
by tripodmvr
Die afmetings vir 140CC wat in die QL databasis is, gee die volgende :-

Afplatting by bootstert = 2.03 (Joune 4,5mm)
Klein deursnee = 5,59mm
Lengte 33.2
No. van koeël 26725

Dit lyk asof die vorm verander het.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 17, 2021 8:19 am
by Lategan1
Môre,

Soos onder aangedui, my lot no. vir 140gn #49823.

Blyk anders te wees as wat jy meld. Ek is eens wat Nosler stel op datasheet i.s. die lengte, t.w. 1.307”/33.2mm, my werklike gemeet wel 33.5mm. (Ek meet selfs ook 33.55)

My punt steek 23.85 voor dop uit, as jy dit rekon klop my mates soos gegee. Die probleem lê dus by die verskil in die bootstert lengte.

Is my lotnommer nie op QL stelsel nie? Het jy alternatiewe voorstel asb? Ek eers 3-groep laai op 45.8 (vir korter TPL) en jou 46.1 en kyk?

Na my koue skoot en tele verstel, het die 45gn my 29mm groep op 200mm gegee. (0.5MOA)

Dankie.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 17, 2021 9:10 am
by joe rocket
Na my koue skoot en tele verstel, het die 45gn my 29mm groep op 200mm gegee. (0.5MOA)

Dankie.

Beste.
[/quote]

Lategan1 dis maar n swak groep vir 200mm. Jy seker daai loop is nog reg?

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 17, 2021 9:32 am
by Lategan1
Roer jy :laugh:

Geen fyn brag nie, feit is eerste en een groep beteken min, herhaal alvorens ek berus. Ek skiet normaalweg 4-skoot, voorsiening vir los vlieg, dan weet ek my 3-skoot is reg.

Kyk teen watter vps dit verkry is, was lekker sag op die skouer, geen knaldemper nie.

Ek wil graag nader aan 2800 wees.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 17, 2021 5:33 pm
by Dale SH
tripodmvr wrote: Wed Mar 17, 2021 7:40 am Die afmetings vir 140CC wat in die QL databasis is, gee die volgende :-

Afplatting by bootstert = 2.03 (Joune 4,5mm)
Klein deursnee = 5,59mm
Lengte 33.2
No. van koeël 26725

Dit lyk asof die vorm verander het.
Oom
Nosler did indeed change the shape of 140 grain CC a couple years ago.
This is a file I created a while back.

".264, 140, Nosler CC HPBT 26725 ","140","1.307","5.50","6.71","5.00","G1","2",".264",".529",".529","","","","","","","","","","25"

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Thu Mar 18, 2021 11:36 am
by Lategan1
tripodmvr wrote: Wed Mar 17, 2021 7:40 am Die afmetings vir 140CC wat in die QL databasis is, gee die volgende :-

Afplatting by bootstert = 2.03 (Joune 4,5mm)
Klein deursnee = 5,59mm
Lengte 33.2
No. van koeël 26725

Dit lyk asof die vorm verander het.
Stampie asb.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Thu Mar 18, 2021 4:22 pm
by Lategan1
Dale SH wrote: Wed Mar 17, 2021 5:33 pm
tripodmvr wrote: Wed Mar 17, 2021 7:40 am Die afmetings vir 140CC wat in die QL databasis is, gee die volgende :-

Afplatting by bootstert = 2.03 (Joune 4,5mm)
Klein deursnee = 5,59mm
Lengte 33.2
No. van koeël 26725

Dit lyk asof die vorm verander het.
Oom
Nosler did indeed change the shape of 140 grain CC a couple years ago.
This is a file I created a while back.

".264, 140, Nosler CC HPBT 26725 ","140","1.307","5.50","6.71","5.00","G1","2",".264",".529",".529","","","","","","","","","","25"

Hi Dale.

If you can help plse. Maybe oom is on leave. I hope he is not sick, normally very prompt.

Would like to shoot weekend.

Rgds.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Thu Mar 18, 2021 5:39 pm
by Dale SH
Lategan1 wrote: Thu Mar 18, 2021 4:22 pm

If i understand your request correctly then with the revised parameters of the bullet and your 77.5mm COL your powder charge will decrease by 0.1 grains to 46.0 grains for 2753 - 14 fps on the chrony at 5 meters.
You should see an average MV of 2739 fps on the chrony.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Thu Mar 18, 2021 5:54 pm
by Lategan1
Yes, you got it.

Is there not a node close or on or slightly above 2800?

Thanks, appreciate.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Thu Mar 18, 2021 6:00 pm
by Dale SH
Next node is predicted to be at 2870 fps and 58000 psi
DO NOT attempt that with the standard Swede cases.
You will throw your cases away shortly due to the primer pockets stretching.
Reloder 26 should give you higher node speed and reasonable pressure.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Thu Mar 18, 2021 6:28 pm
by Lategan1
Thanks Dale. Fully understood.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Sat Mar 20, 2021 9:18 pm
by Lategan1
Dale SH wrote: Thu Mar 18, 2021 5:39 pm
Lategan1 wrote: Thu Mar 18, 2021 4:22 pm
Dale SH wrote: Wed Mar 17, 2021 5:33 pm

Oom
Nosler did indeed change the shape of 140 grain CC a couple years ago.
This is a file I created a while back.

".264, 140, Nosler CC HPBT 26725 ","140","1.307","5.50","6.71","5.00","G1","2",".264",".529",".529","","","","","","","","","","25"

Hi Dale.

If you can help plse. Maybe oom is on leave. I hope he is not sick, normally very prompt.

Would like to shoot weekend.

Rgds.
If i understand your request correctly then with the revised parameters of the bullet and your 77.5mm COL your powder charge will decrease by 0.1 grains to 46.0 grains for 2753 - 14 fps on the chrony at 5 meters.
You should see an average MV of 2739 fps on the chrony.
Naand op die langnaweek.

Terugvoer, om te sê ek is beïndruk, is om dit saggies te stel. Die volgende resultate is na 3 skote en die insette van ons QL boffins!

Lading 46.0 gr Rel22.
Chrony lesing gem. 5-skoot @ 2720vps.
Ek wil graag nader aan projekteerde 2740vps [edit] wees, sal ek 46.3gn laai? Hoe nader aan 2800 hoe beter, of moet ek berus?

3-skoot groepe.
100m - 0.62 MOA 18mm groep
200m - 0.83 MOA 48mm “
300m - 0.42 MOA 37mm “ (4-skoot 88mm)
Wind +_ 15km. Ligte lugspieëling.

Baie dankie manne. Lekker naweek.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Sat Mar 20, 2021 9:24 pm
by Dale SH
Lategan1 wrote: Sat Mar 20, 2021 9:18 pm
Dale SH wrote: Thu Mar 18, 2021 5:39 pm
Lategan1 wrote: Thu Mar 18, 2021 4:22 pm

Hi Dale.

If you can help plse. Maybe oom is on leave. I hope he is not sick, normally very prompt.

Would like to shoot weekend.

Rgds.
If i understand your request correctly then with the revised parameters of the bullet and your 77.5mm COL your powder charge will decrease by 0.1 grains to 46.0 grains for 2753 - 14 fps on the chrony at 5 meters.
You should see an average MV of 2739 fps on the chrony.
Naand op die langnaweek.

Terugvoer, om te sê ek is beïndruk, is om dit saggies te stel. Die volgende resultate is na 3 skote en die insette van ons QL boffins!

Lading 46.0 gr Rel22.
Chrony lesing gem. 5-skoot @ 2720vps.
Ek wil graag nader aan projekteerde 2940vps wees, sal ek 46.3gn laai? Hoe nader aan 2800 hoe beter, of moet ek berus?

3-skoot groepe.
100m - 0.62 MOA 18mm groep
200m - 0.83 MOA 48mm “
300m - 0.42 MOA 37mm “ (4-skoot 88mm)
Wind +_ 15km. Ligte lugspieëling.

Baie dankie manne. Lekker naweek.

Beste.
You can load 46.3 grains if you like and see if the grouping improves,
I also think you don't need to scratch where it doesn't itch.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Sun Mar 21, 2021 9:25 am
by tripodmvr
Hel, maar die' QL werk toe tog !!!!!!!

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Mon Mar 22, 2021 9:25 pm
by Lategan1
Dankie mnr’e vir julle groot hulp.

46.3gn Rel22 @ 2745vps op 200m het dit gedoen!

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Tue Mar 23, 2021 8:02 am
by tripodmvr
Hierdie was my eerste voorspelling reg aan die begin.

Node 6 is by 2740vps op die chrony 5m weg en 46.1gr gaan jou naby kry.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Tue Mar 23, 2021 9:54 am
by Lategan1
Ja en dit was voor ek TPL verkort het met 0.5mm. Seker goeie aanduiding van nodeband wydte?

Die kostesparing vir die skut met hierdie deeglike GRATIS QL insette, is groot.

Indien Jaracal ooit ‘n vrywillige DONASIE boks instel vir bydraes na suksesvolle QL aanbeveling en diens, staan ek voor in die ry met my donasie. Neem kennis.

Twee roere suksesvol binne 2 weke en ek kan slegs naweke/vakansiedae skiet!!

My 6.5 het 200m/4-skoot groep gister van 0.62 MOA registreer, in lyn met 100 en 300m vroeër geskiet.

Dankie Tripod.

Beste.

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 24, 2021 7:14 am
by Gawie(13mm)
Latagan1, die feit dat jy jou dankbaarheid hier kom verwoord, is meer as genoeg "betaling".

Re: 6.5x55mm QL Hulp

Posted: Wed Mar 24, 2021 7:25 am
by tripodmvr
+1