Page 1 of 1

Goedkoop Kudus

Posted: Sat Mar 13, 2021 4:08 pm
by Rudi Fischer
Image

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Sat Mar 13, 2021 5:38 pm
by Killzone
Ek het nou lekker gelag 🤣🤣🤣

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Sun Mar 14, 2021 10:04 am
by Capt. Yoda
Daai skelem het lekker groot voete

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Sun Mar 14, 2021 7:36 pm
by Pvdw
Capt. Oblivious wrote: Sun Mar 14, 2021 10:04 am Daai skelem het lekker groot voete


Capt. jy maak my bekomerd dat jy so oplettend na die voette is ;) :o ;D

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Sun Mar 14, 2021 10:00 pm
by Basie2
Met daai ‘skewe voete’ so naby, los maar eerder daai koekie seep net daar. Moral of the story, there are no cheap kudus!


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Mon Mar 15, 2021 8:22 am
by PaulM
Hoe sê hulle nou weer?

Groot voete........................................groot skoene!

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Mon Mar 15, 2021 10:04 am
by Capt. Yoda
Hoop nie sy skoen is ook so krom soos daai voet nie

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Mon Mar 15, 2021 10:25 am
by Lategan1
:laugh: :laugh:
:laugh: :laugh:
:laugh: :laugh:


Beste.

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Mon Mar 15, 2021 10:45 am
by joe rocket
Gewoonlik groei niks in skaduwee nie so ou seep optellertjie is veilig.

Re: Goedkoop Kudus

Posted: Mon Mar 15, 2021 3:21 pm
by wlm
Capt. Oblivious wrote: Mon Mar 15, 2021 10:04 am Hoop nie sy skoen is ook so krom soos daai voet nie
Post van die week!! :laugh: :laugh: