Page 1 of 1
Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 9:29 am
by Francoisv
Ek is onlangs bedreig deur die Corbin CSP-1 pers met toebehore en moes toe uit selfverdediging koop. Dis is nie iets wat aldag oor mens se pad kom.
Dìt kan vir swaging of herlaai gebruik word.
Nou wonder ek waar die paadjie heen gaan lei.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 9:44 am
by swc-tr
Kla jy of spog jy………..?
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 10:03 am
by sPRINGHAAS
As jy kla kan ek jou altyd help... haha
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 10:30 am
by Capt. Yoda
Maak vir ons lekker lang koele
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 11:07 am
by tripodmvr
Het jy enige matryse bygekry? Dan ook 'n spaar arm om die pers mee te werk. Die Corbin's wat ek al beloer het werk met 'n hidroliese stelsel wat arm moegheid uitskakel.
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 2:26 pm
by Francoisv
Spog word daar nie gespog nie, en kla verseker ook nie.
Soos baie dinge in die herlaai en skiet wereld kan dit in 'n bodemlose put ontaard. Die prys van Corbin dies is skrikwekkend.
.45 dies en verskeie ander goedjies bygekry.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 2:29 pm
by Francoisv
sPRINGHAAS wrote:As jy kla kan ek jou altyd help... haha
Nog nooit het iemand aangebied om my te help kla nie...
2 daughters. Plenty guns.
Re: Corbin press
Posted: Thu Mar 11, 2021 5:19 pm
by sPRINGHAAS
Francoisv wrote:sPRINGHAAS wrote:As jy kla kan ek jou altyd help... haha
Nog nooit het iemand aangebied om my te help kla nie...
2 daughters. Plenty guns.
Jy het my....
