Watse size mandrel van sudami vir .308
Posted: Tue Mar 09, 2021 1:56 pm
Hi Manne ek hoop dit gaan goed? Ek wil graag 'n neck tension mandrel koop vir die .308 weet netnie of ek die .307 of .306 moet koop nie.
Julle hulp sal waardeer word. Groete
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Julle hulp sal waardeer word. Groete
Sent from my SM-N770F using Tapatalk