Page 1 of 1

Picatinny oop visiere

Posted: Mon Mar 01, 2021 3:59 pm
by Stefan Fourie
Waar kan ek 'n oop visier kry wat op 'n picatinny rail pas?
Dankie

Re: Picatinny oop visiere

Posted: Mon Mar 01, 2021 5:40 pm
by Gawie(13mm)
Blades and Triggers. Ek het laasweek so iets op hul webtuiste gesien.

Re: Picatinny oop visiere

Posted: Mon Mar 01, 2021 7:17 pm
by Geno
Image

Re: Picatinny oop visiere

Posted: Mon Mar 01, 2021 7:53 pm
by Silwer
Soek jy dit vir 'n jaggeweer of 'n ar?

Sent from my SM-A015F using Tapatalk


Re: Picatinny oop visiere

Posted: Tue Mar 02, 2021 12:01 pm
by Stefan Fourie
Dankie Gawie, was nou daar, hulle sights is vir 'n airsoft geweer. Is ek reg as airsoft speelgoed is?

Dankie Geno, ek is op soek na 'n platter visier, nie gaatjie nie. As ek niks anders kry nie, sal ek 'n gaatjie visier oorweeg. Ek sien op Evike se site is een waar die gaatjie plat slaan, dan het hy optic fibre stafies, iets in daardie lyn.

Silwer, dit is vir 'n Stribog A3, gaan seker deur vir 'n 9mm ar. Hy het oop en gaatjie visier ingebou in picatinny, maar die bruikbaarheid is maar treurig. Ek het 'n reflex sight op, nog net op die skietbaan gebruik, maar as hy gaan vashaak aan klere en take, dan wil ek 'n goeie oop visier posit.

Re: Picatinny oop visiere

Posted: Tue Mar 02, 2021 12:29 pm
by Toxxyc

Re: Picatinny oop visiere

Posted: Tue Mar 02, 2021 12:50 pm
by Stefan Fourie
Toxxyc, daardie is mooi sights, ek hou van die gleuf op die groot ring, gaan soos gewone oop visier werk, dankie.

Re: Picatinny oop visiere

Posted: Tue Mar 02, 2021 1:10 pm
by Toxxyc
Plesier. En Marius is 'n goeie man. Ondersteun hom graag.