Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers
Posted: Wed Feb 24, 2021 8:23 pm
Het n vraag oor die verskil tussen small en large rifle primers op selfde kaliber.
Inteendeel die verskil wat kruit sal maak tussen die een en ander
Bv. Ek het 308 palma doppe. Laai vithavouri 550. Spread sowat 25 fps tussen 5 patrone. Tog is case capacity meer as 105%
Hier kom vraag.
Sal die groeperings en spoed konstant bly sou dit large rifle primers wees, of
Word daar n ander kruit in vergelyking voorgestel as jy small rifle primers gebruik.
Ek verstaan op Accurateshooter dat small rifle warmer brand tog meer konstant. Is dit dan noodsaaklik om kruit daarvolgens aan te pas. Of moet jy maar deur motions gaan, 5 verskillende kruite koop, en maar hoop vir die beste.
Die topic is spesifiek nie op quickloads berekeninge geplaas nie, dus sal enige kommentaar interesant wees om na te slaan.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk