Page 1 of 1
Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 12:51 pm
by PGM1995
Goeie dag almal.
Ek is nuut hier op aanbeveeling van een van jul lede.
My naam is Pieter Mouton ek is van hier onder in Natal.
Dankie vir die geleentheid
Groete
Re: Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 1:10 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Pieter.
Kuier en gesels gerus saam. Die manne en dames is baie hulpvaardig.
Ek vertrou jou eerste kennismaking met Jaracal was 'n bietjie kul, maar ons is maar versigtig vir internet slenters.
Indien jy jou Glock wil adverteer sal ek voorstel dat die vriend wat jou aan Jaracal voorgestel het dit namens jou hier adverteer. Sodoende verbreek jy geen reëls nie en dit help om 'n verwysing te hê.
Re: Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 1:43 pm
by THOMAST
Hallo Pieter, welkom!
Van waar in Natal is jy? Ek het self daar groot geword
Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 1:46 pm
by Lategan1
Welkom PGM.
13mm gee altyd goeie praktiese koste effektiewe raad, luister mooi!
Geniet saam.
Beste.
Re: Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 6:48 pm
by PGM1995
Gawie baie dankie. Dis reg ek verstaan, ek sal dit so benader. Wil hom verkoop sodat ek kan aangaan met my studies. Covid dien maar sy knoue toe.
Re: Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 6:49 pm
by PGM1995
Thomast baie dankie, ek is van die Bergville Geluksburg distrik af en jy?
Re: Re: Nuwe Registrasies en aansluitings
Posted: Wed Feb 24, 2021 7:22 pm
by THOMAST
PGM1995 wrote: Wed Feb 24, 2021 6:49 pm
Thomast baie dankie, ek is van die Bergville Geluksburg distrik af en jy?
Darem ook op 'n bult gebly

Cowies Hill. Toe die dooie see nog siek was..