Page 1 of 1

Tipe jag hond

Posted: Tue Feb 23, 2021 4:29 pm
by LeonS
Middag almal

Ek is opsoek na raad en voorstelle vir n kleinerige hond wat rats en wakker genoeg is om slange
te dood rondom die huis op plaas. Ek het my hele lewe lank net Pitbulls gehad, so het nie kennis van ander
honde nie. Probleem met Pitbull is dat hul bang is vir niks, en vat enige iets hard en reg van voor. Het verlede
jaar ons teef so verloor met Rinkhals. Het nou weer n jong reun, en ons pas hom op!! Gister groot Pofadder op
stoep gekry wat hy deur die venster gesien het....
Ek luister

Re: Tipe jag hond

Posted: Tue Feb 23, 2021 4:32 pm
by Geno
Langbeen Jack Russel is my 1ste keuse.
Jagdterrier 2de...

Re: Tipe jag hond

Posted: Tue Feb 23, 2021 7:18 pm
by ruaanb
Gooi die Wirehair Terrier ook in die mix daar.

Re: Tipe jag hond

Posted: Wed Feb 24, 2021 6:30 am
by knipmes
Stem vir die lang been Jack Russel. Dit is n ywerige jagtertjie wat baie slim is en gou leer.

Re: Tipe jag hond

Posted: Wed Feb 24, 2021 7:11 am
by Victor_

Re: Tipe jag hond

Posted: Wed Feb 24, 2021 7:38 am
by Lategan1
Victor, dodelik :o

:laugh:

Beste.

Re: Tipe jag hond

Posted: Wed Feb 24, 2021 7:50 am
by EtienneA
Victor_ wrote: Wed Feb 24, 2021 7:11 am https://youtu.be/mrduS5PwhZ4
Spanwerk op sy beste

Re: Tipe jag hond

Posted: Wed Feb 24, 2021 8:10 am
by ThinusS
Ek was nie by toe die geelslang doodgemaak is nie maar ek vermoed die wirehair terriƫr het die meeste van die werk gedoen. Probleem is, soos die honde ouer word, word hulle stadiger. Die wirehair se ma is dood agv. 'n geelslang byt.

Image

Re: Tipe jag hond

Posted: Wed Feb 24, 2021 3:36 pm
by LeonS
Dankie vir almal se insette.

Re: Tipe jag hond

Posted: Sun Feb 28, 2021 4:18 pm
by Victor_
IMG_3537.png

Sent from my iPhone using Tapatalk