Page 1 of 1
Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 5:14 pm
by J le Roux
Jammer vir die swak foto, wie kan help om hierdie uit te ken asb?
IMG-20210222-WA0008.jpg
Re: Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 6:37 pm
by Malan123
Het daai spoor naels of nie? Het jy iets vir skaal? Gaan baie moeilik wees om uit te ken op hierdie foto...
Re: Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 6:53 pm
by Frederik
Vir my lyk dit of daar twee spore van dieselfde dier in een getrap is basies onmoontlik om so spoor uit te ken maar om meer te kan sien om die spoor sou help. Die gruis is ook nat wat inmekaar kon val so gaan baie moeilik wees om enige iets uit die spoor te maak.
Re: Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 7:48 pm
by sako 30-06
J le Roux wrote: Mon Feb 22, 2021 5:14 pm
Jammer vir die swak foto, wie kan help om hierdie uit te ken asb?
IMG-20210222-WA0008.jpg
Lyk vir my soos n swart man se vinger.
Re: Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 7:58 pm
by J le Roux
Ek kon darem nog fotos kry, sonder die fingor.
IMG-20210222-WA0015.jpg
IMG-20210222-WA0017.jpg
20210222_200122.jpg
Re: Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 8:19 pm
by Frederik
Bruin Hiena.
Re: Spoor uitken
Posted: Mon Feb 22, 2021 9:08 pm
by wlm
Jis maat, jy sal 'n slag jou vinger moet was!