CZ 527 varmint kevlar 223
Posted: Thu Jan 05, 2012 9:25 pm
Hallo almal.
Ek kyk nou al n geruime tyd na die geweer, ek wil weet of iemand kennis het van hulle. Ek sien ook nerens in Suid Afrika iemand wat hulle adverteer nie, ek het nog nie cz agente gebel nie, ek doen sommer net so bietjie navorsing. Dit lyk net vir my na n baie lekker geweertjie aangesien hy nie heeltemal so swaar is soos ander varmint gewere nie.
Groete Tjops