Page 1 of 1

Iemand al by Helber innovation gekoop?

Posted: Thu Feb 18, 2021 11:21 am
by Jacques.308
Hi manne het iemand van julle al by Helber gekoop? Ek wil n rail bestel wil net weet hoe is hulle vakmanskap en diens?

Sent from my SM-N770F using Tapatalk


Re: Iemand al by Helber innovation gekoop?

Posted: Thu Feb 18, 2021 2:23 pm
by Malan123
As dit die ouens is wat achmed silencers verkoop, dan ja. Ek het al paar maal gekoop sonder probleme. Bernard help graag