Page 1 of 1
Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 9:20 am
by PWV
Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 9:59 am
by win270
Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 5:59 pm
by Zuku
Ek hoor vir ekstra R 200 fooitjie kan hulle n program instaleer dan sal Jan Gun n Engelsman so slegsê dat hy maar liewers wil terug gaan Engeland toe. Ek wonder maar net of hy ander inheemse tale ook kan praat. Hë... Hë...
Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 6:14 pm
by Knewel
Sal nie lank wees voor hulle hom gewoond raak nie
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 6:31 pm
by win270
Knewel wrote: Sun Feb 14, 2021 6:14 pm
Sal nie lank wees voor hulle hom gewoond raak nie
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Jy bedoel die bobbejane!

Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 6:36 pm
by Knewel
By ons loop hulle verby 'n gaskanon. Dai ding sit nie verniet heeldag en bekyk die wêreld nie
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Sun Feb 14, 2021 7:11 pm
by JK
Knewel wrote: Sun Feb 14, 2021 6:14 pm
Sal nie lank wees voor hulle hom gewoond raak nie
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Dan kan jy self daar gaan staan en skiet hulle
Wonder self hoe lank al dit werk.
Re: Probleme met bobbejane?
Posted: Mon Feb 15, 2021 12:38 am
by BeesBreet
Knewel wrote:By ons loop hulle verby 'n gaskanon. Dai ding sit nie verniet heeldag en bekyk die wêreld nie
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Ek het al gesien hoe bojaan op daai kanon skuit!
Sent from my iPhone using Tapatalk