Page 1 of 1

Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 6:52 am
by Lamtjop
Môre almal. Opskrif sê eintlik als. Sal S341 werk aangesien dit nog so hier en daar beskikbaar is. Watter van ingevoerde poeiers werk goed met 22-250 en ligte koeëls. Mooi loop.

Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 7:25 am
by Izak H
Ek gebruik Hodgdon cfe223 met 55gr nosler btv punte

Sent from my VOG-L09 using Tapatalk


Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 9:00 am
by tripodmvr
Norma 202 en 203B
Reloader 15
VV N140

Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 10:23 am
by HeinM
Lamtjop wrote: Sun Feb 14, 2021 6:52 am Môre almal. Opskrif sê eintlik als. Sal S341 werk aangesien dit nog so hier en daar beskikbaar is. Watter van ingevoerde poeiers werk goed met 22-250 en ligte koeëls. Mooi loop.
S341 is gelys as 'n 22-250 poeier. Beginlading 31.1gr en maks 34.5gr. agter 'n 55gr punt. Volgens Somchem. https://www.somchemreload.com/search?c=8&f=28

Groetnis!

Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 10:24 am
by swc-tr
Om jou vraag te beantwoord, ja S341 sal werk. Daar is egter meer geskikte kruite soos die ander manne aanbeveel.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 10:27 am
by Armand Steenkamp
S341 sal uitstekend werk. Ek het 32.5gr vir n pel agter 55gr Nosler Varmageddons gelaai. Uitstekend groepeer. En dit nog uit n Savage..

Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 10:41 am
by Lamtjop
Dankie manne

Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 5:49 pm
by WicusdP
Ek weet van 2 manne wat VV N540 baie suksesvol gebruik.

Re: Alternatief vir S335 in 22-250 -55gr

Posted: Sun Feb 14, 2021 6:20 pm
by tripodmvr
N540 lyk heel goed. N550 sit so bietjie spoed by.