AR15 looplewe en koste van herloop in USA
Posted: Sat Feb 13, 2021 9:31 pm
Hier kry mens 'n idee van hoeveel skote 'n 223 kan skiet en nog presisie behou. Luister ook teen die einde wat 'n nuwe loop kos.
[youtube]https://youtu.be/0dykDzGZuYE[/youtube]
[youtube]https://youtu.be/0dykDzGZuYE[/youtube]