Page 1 of 1

Marlow Jagveiling 31 Maart

Posted: Tue Feb 09, 2021 10:21 pm
by JohanvB
Hallo julle

Ek sit met 'n pdf leêr wat te groot is om hier op te laai..

Sou dit graag met julle wil deel, weet nie hoe nie.

Dalk het iemand raad met dit..

Maar julle kan aanlyn registreer by:

https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/2209

Re: Marlow Jagveiling 31 Maart

Posted: Tue Feb 09, 2021 10:22 pm
by JohanvB
Ok, ek het sommer nou op die bg skakel geklik, en neem dit jou na die veiling toe met die die verskillende lot nrs.