Page 1 of 1
7mm-08 150gr ELDx
Posted: Tue Feb 02, 2021 8:54 pm
by Sangoma (IAN)
Help asb met n pel se Tikka.
9.5 twist
Lapua doppe
150gr ELDX
Kruit en primers asb? Hier is nie Somchem of Lovex beskikbaar nie. Al die ander kruite wel.
Dankie manne
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Tue Feb 02, 2021 9:14 pm
by Dale SH
IMR 4895
Reloder 17 should give you the best node speed at the lowest pressure
CCI BR2 primers should work well.
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Tue Feb 02, 2021 9:17 pm
by Dale SH
Norma 203B is also well suitable
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Tue Feb 02, 2021 9:39 pm
by swc-tr
Ian, H4895 is ADI2208 daar by julle.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Tue Feb 02, 2021 9:43 pm
by tripodmvr
VV N550 ?
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Thu Feb 04, 2021 8:16 am
by Sangoma (IAN)
Ja ADI 2208 is beskikbaar hier.
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Mon Feb 08, 2021 3:31 am
by Sangoma (IAN)
Is daar iemand wat resepte wil deel?
Re: 7mm-08 150gr ELDx
Posted: Mon Feb 08, 2021 8:31 am
by tripodmvr
Die maklikste is om 'n middelmatige lading te skiet en die data tafel toe te bring vir QL. Gaan kyk na die manne wat inkrementeel ladings skiet op Youtube en jy sien hoeveel komponente hulle soms uitskiet om by 'n sinvolle lading uit te kom.