Page 1 of 8
300prc
Posted: Fri Jan 22, 2021 12:17 pm
by Diesel Dog
Toe ek sien Lapua gaan 300prc doppe maak, haak my kop uit en ek koop n HOWA300prc.
Hoekom weet ek nie, hoop hy gaan mooi loop.Nou die vraag is gaan ek die doppe of die geweer eerste op my naam hê?
DD
Re: 300prc
Posted: Fri Jan 22, 2021 12:32 pm
by Capt. Yoda
Jy gaan moonrlik die 24duim loop kla geskiet het voor die doppe land
Re: 300prc
Posted: Fri Jan 22, 2021 12:53 pm
by Arnold
Hoor eerder by Multech vir ADG doppe, ek glo hul gaan hier wees voor die Lapua doppe.
Re: 300prc
Posted: Fri Jan 22, 2021 2:55 pm
by Grenslyn
Waar het jy gekoop? Ek dink ek moet ook een aanskaf.
Re: 300prc
Posted: Fri Jan 22, 2021 3:28 pm
by Lategan1
Re: 300prc
Posted: Fri Jan 22, 2021 7:31 pm
by Diesel Dog
Mr Joseph von Benedikt lost me with his opening statement.
"Why the Hornady .300 PRC — a new .30-caliber magnum — trumps all others." Every one is entitled to their opinion but we will soon find out how good this calibre performs.
DD
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:58 am
by JPS
DD. Sny daai oukie na 30 Sherman Magnum toe...
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 4:50 pm
by Diesel Dog
[quote=JPS post_id=837893 time=1611467896 user_id=371]
DD. Sny daai oukie na 30 Sherman Magnum toe...
[/quote]
Ek lees juis gister dat die PRC doppe begin moelik kamer as jy hulle hard jaag. Na 3-4 skote ,die 0,003' verskil tussen die dop op die .2' lyn gemeet van die basis, en die kamer is knap. Veral met die harder ADG brass is die 'SPRING BACK' te veel jy kan nie dies kleiner maak as die solide basis van die dop nie .As jy n FL die bo oop sny en onder .2 korter sny kan jy seker die probleem oorkom met die risiko dat die brass sal vermoei waar die waand en die basis anmekaar kom en 'Case head separation' veroorsaak.
Ek verstaan dat selfs die manne wat custom dies laat maak het om dit aantespreek nog steeds sukkel.Die oplosing wat wel werk is om die kamer deur n geweer smid te laat vergroot met 0,002'. Dan het die' die' iets om terug tedruk wat na springback nog speeling gee.Die gevuurde dop gaan nou soos n 70's bell-bottom lyk.
Ek wonder of die SHERMAN die probleem aanspreek.
DD
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:10 pm
by LoopSoosStroop
1. Hoeveel en van watter kruit gebruik hierdie outjie? Terugskop vs. 300 WM?
2. Watter twist het die Howa's?
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:12 pm
by Diesel Dog
[quote=Grenslyn post_id=837775 time=1611320140 user_id=10476]
Waar het jy gekoop? Ek dink ek moet ook een aanskaf.
[/quote]
Na ek een of twee custom builds probeer het ,is ek nou maar weer terug by rak gewere en Plaaslike geweer winkel.
DD
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:21 pm
by Capt. Yoda
LoopSoosStroop wrote: Sun Jan 24, 2021 7:10 pm
1. Hoeveel en van watter kruit gebruik hierdie outjie? Terugskop vs. 300 WM?
2. Watter twist het die Howa's?
Is maar n WM sonder n rim en bq langer nek, hornady kan kerrie aan n Durbanite verkoop
1/8.5 twist, hy gaan dam lekker torque met iets soos n 230gr
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:38 pm
by Diesel Dog
[quote=LoopSoosStroop post_id=837951 time=1611508224 user_id=10508]
1. Hoeveel en van watter kruit gebruik hierdie outjie? Terugskop vs. 300 WM?
2. Watter twist het die Howa's?
[/quote]
24' 1-8.5 TWIST
N570 lyk of hy kan werk met 230 gr koeels ,skat hier by 73 tot 76 gr n570 tot QL die briek optrek.
DD
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:46 pm
by Dale SH
What is the H20 capacity of this cartridge ?
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:58 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=837960 time=1611510364 user_id=6834]
What is the H20 capacity of this cartridge ?
[/quote]
The American ammunition manufacturer Hornady got the 300 Precision Rifle Cartridge SAAMI-standardized in 2018. In 2019 it got C.I.P.-standardized as the 300 PRC. The 300 Precision Rifle Cartridge cartridge case capacity is 6.2 ml (95.5 grains) H2O.
Re: 300prc
Posted: Sun Jan 24, 2021 8:18 pm
by Dale SH
Thank you.
Re: 300prc
Posted: Mon Aug 16, 2021 1:47 pm
by Diesel Dog
Het toe die lapua doppe voor die geweer gekry.Die projek staan nou einde se kant toe.Nou wag ons nog net vir die brille en monterings en natuurlik die verdomde wit kaartjie.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: 300prc
Posted: Mon Aug 16, 2021 3:39 pm
by Grenslyn
Hallo DD
Waar het jy doppe en dies gekry?
Re: 300prc
Posted: Mon Aug 16, 2021 3:48 pm
by Diesel Dog
[quote=Grenslyn post_id=852697 time=1629121183 user_id=10476]
Hallo DD
Waar het jy doppe en dies gekry?
[/quote]
Dies by Jacques 6mm hier op die forum
Doppe by Kloppers George
DD
Re: 300prc
Posted: Mon Aug 16, 2021 4:07 pm
by Grenslyn
Diesel Dog wrote: Mon Aug 16, 2021 3:48 pm
Grenslyn wrote: Mon Aug 16, 2021 3:39 pm
Hallo DD
Waar het jy doppe en dies gekry?
Dies by Jacques 6mm hier op die forum
Doppe by Kloppers George
DD
Baie dankie vir jou vinnige terugvoer. Ek probeer hulle gou.
Re: 300prc
Posted: Tue Aug 17, 2021 8:07 pm
by Diesel Dog
As iemand dalk weet van n 300prc ruimer wat te koop is ,laat weet asb.
DD
Re: 300prc
Posted: Wed Aug 18, 2021 8:12 am
by Capt. Yoda
DD, het jy dan n roer sonder n kamer gekoop? Skiet nou eers die winkel roer laat ons sien wat hy kan doen
Re: 300prc
Posted: Wed Aug 18, 2021 6:48 pm
by Diesel Dog
Ek is bang die 300wsm se vir hom tata manne met die 24" loop


ek wil maar net voorbereid wees tyd is min .Vandag weer bipod vir iemand gemaak.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: 300prc
Posted: Wed Aug 18, 2021 7:26 pm
by Riaan Kriel
Diesel Dog wrote: Wed Aug 18, 2021 6:48 pm
Ek is bang die 300wsm se vir hom tata manne met die 24" loop


ek wil maar net voorbereid wees tyd is min .Vandag weer bipod vir iemand gemaak.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Wow... baie netjies gedoen

Re: 300prc
Posted: Fri Aug 20, 2021 9:57 am
by Diesel Dog
Wanneer verval seksie 16 liesensie ? X aantal jaar na goedkeuring of x aantal jaar na uitreiking van wit kaartjie.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: 300prc
Posted: Fri Aug 20, 2021 6:34 pm
by Diesel Dog
Brille en ringe het gekom nou nog net die wit kaartjie.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk