Page 1 of 1

Kallie en sy skoolmaats

Posted: Wed Jan 20, 2021 1:37 pm
by win270
Mike vra vir Kallie - Is Portugal ver? Kallie sĂȘ nee, hy glo nie, want daar was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal met fietse gery!