Page 1 of 1
AR15 Silencer
Posted: Mon Jan 18, 2021 12:28 pm
by Klein Karoo
Manne wat se QD silencers stel julle voor vir n AR, het tans n Arctic reflex maar wil kyk vir n QD tipe, enige voostelle asb.
Re: AR15 Silencer
Posted: Tue Nov 09, 2021 9:47 pm
by NicovanderMerwe
Ek sal graag wil hoor wat jy intussen reggekry het. Waar in die Klein Karoo is jy? Kontak my by nul63ses9drie155vier asb. Ek is besig om 'n knaldemper plaaslik te ontwerp, te toets en wil binnekort begin met proto tipes bou. 'n Semi-auto knaldemper is 'n anderse knaldemper, die kamer moet skoon bly...
Re: AR15 Silencer
Posted: Tue Sep 27, 2022 4:12 pm
by Grenslyn
NicovanderMerwe wrote: Tue Nov 09, 2021 9:47 pm
Ek sal graag wil hoor wat jy intussen reggekry het. Waar in die Klein Karoo is jy? Kontak my by nul63ses9drie155vier asb. Ek is besig om 'n knaldemper plaaslik te ontwerp, te toets en wil binnekort begin met proto tipes bou. 'n Semi-auto knaldemper is 'n anderse knaldemper, die kamer moet skoon bly...
Hallo Nico
Hoe vorder jy methierdie projek?
Re: AR15 Silencer
Posted: Sun Jun 08, 2025 11:19 am
by Piet375
Waren maak 'n nice KD vir die AR. Die issue is sover my kennis strek is daar geen local "flow thru" suppresors nie. Ek is in die process om myne te vervang met 'n ingevoerde flow through. Gas blow back is vir my 'n issue op die AR. Jy kan van dit mitigeer met 'n adjustable gasblock, ek persoonlik vertou net nie daai set up nie mar to each there own. As jy flow through wil he kyk jy na om by 15 000 rand met jou QD brake/flash hidder. Jy gan vinnig daai geld op maak in tyd en skoonmaak middels want glo my 'n AR met KD op is MORSIG.