Opsoek: Jag geleentheid in die wes kaap vir 2021 se seisoen
Posted: Sat Jan 16, 2021 7:06 pm
Ek is opsoek na 'n jag geleentheid vir my en my vriende en familie die jaar. Ons is nie partykie tipe mense nie en is redelik ernstig om ons jaarlikse kwota wildsvleis reg te kry.
Biltonge, Boude, Droewors ens.
Ons is opsoek na Springbok, Blesbok, Koedoe, Gemsbok of Blouwildebeeste.
Sal graag wil hoor as iemand weet van 'n geleentheid vir 'n langnaweek.
Groete
Biltonge, Boude, Droewors ens.
Ons is opsoek na Springbok, Blesbok, Koedoe, Gemsbok of Blouwildebeeste.
Sal graag wil hoor as iemand weet van 'n geleentheid vir 'n langnaweek.
Groete