Page 1 of 1

BSA model 12

Posted: Sun Jan 03, 2021 8:22 pm
by Cobus(Cobb)
https://www.rifleman.org.uk/BSA_Model_12.html

Na baie jare kon ek die ou op my naam en in my kluis kry....dis maar so inni familie gewees, en was glo Oupa Hans s'n.....hy was glo inni Boere oorlog met hom(....volgens familie stories, maar datums stem nie ooreen nie)

Is hier enige iemand wat biki meer oor die goed weet?? Sy waarde??Belanstelling by collecters??...ens

Ek wil hom eintlik biki fix en gebruik, scope opsit ens

Weet nie of ek sy agter site iewers gekoop gaan kry nie.

Ek luister graag
Cheers

Re: BSA model 12

Posted: Mon Jan 04, 2021 8:49 am
by Hein M.
Classic Arms sal 'n goeie beginpunt vir jou soektog na daardie versiere wees.

Groetnis!

Re: BSA model 12

Posted: Mon Jan 04, 2021 9:40 pm
by Ds J
Kyk onder die "For Sale" - afdeling van daardie webwerf. Hulle behoort iets te hĂȘ, al is dit net n verwysing.