Krico 222
Posted: Thu Dec 03, 2020 5:54 am
Wie van julle het so 'n geweer?
Kommentaar, goed sleg..
Dankie
Kommentaar, goed sleg..
Dankie
Net so!
Alec watse groefdraai is jou geweer loop? Ek probeer n vriend help met sy sako wat n nuwe loop op het maar hy het weer n 14 twist opgesit. Ons kry nie 50gr vmaxe om te groepeer en dink dit is die stadige groefdraai. Wat sal die regte koel wees vir die geweer? Loop is 23duim lankalecjohnson wrote:Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem
vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
Myne is ook 1:14 ek kan nie oor my akuratheid kla nieLUAN wrote: Thu Dec 03, 2020 1:18 pmAlec watse groefdraai is jou geweer loop? Ek probeer n vriend help met sy sako wat n nuwe loop op het maar hy het weer n 14 twist opgesit. Ons kry nie 50gr vmaxe om te groepeer en dink dit is die stadige groefdraai. Wat sal die regte koel wees vir die geweer? Loop is 23duim lankalecjohnson wrote:Ek het 'n Sako vixen, dink dis ook die L461 in 222rem
vreeslik lekker, skiet bitterlik lekker tot op 400m, maar selfs op 200m slaan dit 'n gong dat jy dit hoor, maar jy sien nie gong swaai nie. Skiet met 50gr V-max tans gelaai met S321.
Krico is vandag uitsluitlik uitvoeragente vir wapens uit Duitsland uit. Hulle het met Krieghoff net mooi NIKS te doen nie.Ds J wrote: Thu Dec 03, 2020 7:39 am Ek het n Sako L461 in 222.
Enkele gedagtes om jou te motiveer:
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
2. 222 is n maklike, en akkurate kaliber.
3. As die geweer in n goeie toestand is, kan jy hom toe-oë koop.
Dankie oom ek het gekyk maar hulle lys net Berger koels. Ek het Jbm gebruik(hulle lys die koels en lengtes) en sien dat stability te laag is. Tog se Alec syne skiet mooi.tripodmvr wrote:Luan, gaan kyk na die Berger twist rate calculator. Daarvolgens is die faktor vir die 50gr Vmax slegs .74. Dit verklaar moontlik die swak presisie.
Wie het daardie groefdraai voorgestel? 'n 1 in 10 loop sou baie van die probleme ondervang het.
Gebruik platgat koeëls in die 50gr orde en dit behoort te werk.
Ek vra om verskoning vir die fout.Ds J wrote:312 time=1606973955 user_id=11330]
[/size]
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
Nee wat, jy het niemand te na gekom nie. Hier het baie intussen geleer en gelees oor Krico en Krieke weens jou drukfout!Ds J wrote: Thu Dec 03, 2020 5:15 pmEk vra om verskoning vir die fout.Ds J wrote:312 time=1606973955 user_id=11330]
[/size]
1. "Krico" is n afkorting vir "Krieghof & Co" , en Krieghof is bekend vir hulle gewere. Sover ek verstaan is dit hulle kommersiële (goedkoper) reeks.
Daarom my versoek aan Luan dat ons die kaping regstel deur privaat te gesels.Malan123 wrote: Thu Dec 03, 2020 5:16 pm Hoe het 'n Krico 222 draad in 'n QL en stability gesprek vir 'n sako ontaard? Lyk my die manne is lus vir gesels...