Page 1 of 1
Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Thu Nov 26, 2020 7:09 am
by geelslang
Goeie dag almal.
Ek het 'n Musgrave Vrystaat Model in. 270 Win gekry en die aansoek is in proses. Ek begin solank komponente bymekaar maak.
Ek is op soek na' n picatinny rail vir die wapen aangesien ek glad nie hou van die stud tipe basisse nie. Weet iemand dalk waar ek so rail in die hande kan kry?
Groete
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Thu Nov 26, 2020 7:11 am
by Toyrsi
Probeer by Jdp Tac.
Soek op FB.
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Thu Nov 26, 2020 1:10 pm
by rockrabbit
20 moa een by Ovk Gunshop Aliwal Noord gekry. 0516332417 vra vir Kobus
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Sat Nov 28, 2020 7:30 am
by Armand Steenkamp
rockrabbit wrote: Thu Nov 26, 2020 1:10 pm
20 moa een by Ovk Gunshop Aliwal Noord gekry. 0516332417 vra vir Kobus
Wat het jy vir hom betaal as ek so kan vra?
Groetnis
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Sat Nov 28, 2020 10:04 am
by rockrabbit
More.
R1817
R1500 as jy lid van ovk is en kwalifiseer vir afslag
Groetnis
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Sat Nov 28, 2020 1:50 pm
by Fanta300
(082) 893-6211
Frans Odendaal van Eagle Barrels maak rails ook
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Sat Nov 28, 2020 2:39 pm
by Boesman1
Myne is deur Izak van trueworx in bloem gemaak. Jy kan hom ook probeer
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Sat Nov 28, 2020 3:02 pm
by musgrave270
Toyrsi wrote:Probeer by Jdp Tac.
Soek op FB.
Die man se werk is bitter netjies. Gebruik sy rails en ringe. Goeie kwaliteit.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Re: Picatinny Rail vir Littleton RSA Aksie.
Posted: Sat Nov 28, 2020 5:26 pm
by Hercules Louw
Lynx het 0, 10, en 20 moa picatinny rails vir Musgrave / RSA aksies. Die voorste gate van die rails is nie geboor nie aangesien die gate te veel verskil tussen die verskillende aksies. Hulle het ook los Weaver / picatinny basisse of blokkies as jy nie n vol lengte rail wil opsit nie. Kyk op hulle website vir die model en kontak enige handelaar wat Lynx produkte verkoop om vir jou te bestel.